- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 47 David Place, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Zimbali View Eco Guesthouse bied gehalte-verblyf in die kusdorpie, Ballito. Dié dorp lê knus tussen die suikerrietvelde in KwaZulu-Natal se bekende Green Gold en langs die goue strande en warm water van die Indiese Oseaan.
Daar is slaapplek in 3 en suite-kamers of 'n ateljee-eenheid, elk met pragtige uitsigte oor die see of swembad. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, 'n klerekas, kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, kluis. Elke kamer lei na 'n patio met 'n lieflike see-uitsig.
Daar is 'n ruim gemeenskaplike leefarea waar gaste maaltye kan geniet of kan ontspan met lieflike see-uitsigte. Die eetarea lei na 'n patio met 'n swembad en sonstoele.
Doendinge in die area sluit branderplankry, lyfplankry, swem, visvang, skubaduik, dolfyn-kyk, voetslaan, wildkyk en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Mgr Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 47 David Place, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zimbali View Eco Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 David Place, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang