+18
Selfsorg in Zinkwazi Beach

Zinkwazi Beach House

11 gaste

4 slaapkamers

11 beds

3 badkamers

  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 94 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Zinkwazi Beach House bied selfsorgverblyf aan die Kwa-Zulu Natalse Noordkus. Dit is ideaal vir 'n naweek weg saam met vriende of familie.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 4 enkelbeddens, die tweede het 3 enkelbeddens, en die laaste twee het 2 enkelbeddens elk. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n plafonwaaier. Die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n stort en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, twee yskas-vrieskaste, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster. Dié area lei na 'n etenstafel met stoele en, verder af met die trappe, na 'n leefarea met gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan. Daar is ook 'n TV met DStv, WiFi en 'n vermaakarea met 'n pooltafel.

Gaste buite het toegang tot 'n ingeboude braai, 'n Weber, asook 'n lieflike tuin. Veilige, gratis parkeerplek vir 6 voertuie is beskikbaar, asook 'n alarmstelsel vir ekstra sekuriteit.

Doendinge in die area sluit snorkel, swem, ski, strandmeervaarte, voëlkyk en walvis- en dolfynbesigtigings in. Zinkwazi is 20 minute se ry vanaf Ballito, waar jy winkels, restaurante en 'n winkelsentrum sal vind. Hola Trails en Sugar Rush is ook naby, met bergfietsroetes vir die meer avontuurlike en kindervriendelike aktiwiteite en speelareas. Ballito is ook 10 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 94 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 999
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 999
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 999
per nag (plek vir 11)
Bespreek

94 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9667366d390475039b2acc56613e6b2c225d7eac996753d6a65633ec51f02e2d8af82bba4abc8acc382c06b0abda03752602?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 999 per nag (plek vir 11) 94 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.284300348503 31.440028444111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang