Zizu's Commune
1 gas
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 1 gas
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Queens Avenue, Windsor West, Johannesburg, 2194, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Zizu's Commune is 'n knus kamer in die eienaar se meenthuis en bied gastehuisgeriewe wat met ander gaste in Windsor-Wes gedeel word. Dit bied slaapplek aan 1 gas wat 'n gerieflike oornagplek soek.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed, is vir 1 gas geskik en die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is daar 'n knus stoep en veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Queens Avenue, Windsor West, Johannesburg, 2194, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Queens Avenue, Windsor West, Johannesburg, 2194, Gauteng
Sien kaart- 1 gas
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang