- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Plot 344, Grootvlei, Pretoria, 0120, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Zoe Bush Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Grootvlei, Pretoria, en is perfek vir gaste wat op soek is na verblyf naby Dinokeng Wildreservaat.
Hierdie lodge bied 4 pragtig ontwerpde chalets, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het knus beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Verder het al die kamers geriewe soos lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.
Verder kan gaste die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet. Die lodge het 'n speelgrond vir kinders, konferensiegeriewe, 'n mobiela spa, pieknieks en bied bostroues en spanbou-aktiwieite aan. Dit is gerieflik geleë sowat 29 km vanaf Pretoria op die N1. Zoe Bush Lodge bied maklike toegang tot die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Ntombizodwa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plot 344, Grootvlei, Pretoria, 0120, Gauteng
- Gaste dink Zoe Bush Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 344, Grootvlei, Pretoria, 0120, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang