+55
Gastehuis in Middelburg

Zonneblom Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Ronel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Skoon en veilig. Baie gerieflike akkommodasie. Baie vir kinders om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trisia V
1 nag
5.0
Des 2025

Die kuiertjie was rustig, aangenaam en mooi. Baie lekker gebly. Goeie diens, goeie mense, en goeie blyplek. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie rustig en lekker. Fantasties skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Rooms were comfortable and warm. The host was friendly and gave valuable route advice. We only stayed overnight, arriving late in the evening and leaving early the next morning. Proximity to the highway was convenient, and the location next to the Sneeuberg Pub and Restaurant was ideal for an evening meal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Betsie L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Heerlik, stil, rustig, gerieflik en baie skoon en netjies. Heerlik, stil, rustig, gerieflik en baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absolute gem. What an absolute gem. They are putting so much effort in to upgrade the activities. Room was beautifully appointed, everything clean and fresh. The host went out of her way to accommodate us. Felt safe and at home. Had a very nice meal at the restaurant just next door and slept well. Worth every cent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liné M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Netjies, heerlik en veilig. Baie lekker gebly en die plek is baie netjies. Die eienaar laat ons tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gailene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Plekkie is salig ideaal om net weer asem te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saney M
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Des 2025

Nie lekker geslaap agv bed wat al moeg is, maar verder was alles in orde. Lekker gebly. Dubbel bed is net vodde in kamer nommer 5; verder was alles heel gemaklik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Church Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 08:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA976387a4a22e052de38c8c1c81c217d186976f174c4dd054594a495789d362c18df3c0dcb52311babc11b3e826a94b01bbe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 10 Church Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 08:00 -31.497799891496 25.014393925667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang