6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R360, Zoutpan Farm, Askham, 8814, Noord-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Zoutpan Family Suite is op 'n plaas aan die buitewyke van Askham geleë en dien as die ideale oornagplek vir gesinne en vriende voordat hulle Kgalagadi Park binnegaan.
Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die oopplan-hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2-enkelbeddens vir kinders, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuisie. Daar is 'n tweede kamer met 2 enkelbeddens en gaste deel die en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar. Gaste kan in 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n binnebraai ontspan. Hulle het ook toegang tot 'n swembad buite in die groot tuin en 'n vuurput met nog braaigeriewe.
Vir diegene wat wil kamp is kampeerplek in 'n privaat wildreservaat met verskeie wildspesies beskikbaar. Gaste kan wildkyk en daar is 'n gewilde uitkykpunt waar gaste die wit soutpan tussen die rooi duine kan bewonder.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R360, Zoutpan Farm, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Gaste dink Zoutpan Family Suite het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R360, Zoutpan Farm, Askham, 8814, Noord-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang