Zulu Rock Lodge - Babanango Game Reserve
Beskrywing
Dié suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kaggel in. Die kamer het 'n privaat dek met sitplek en 'n panoramiese uitsig oor die reservaat en die vallei. 'n Kamervoorbereidingsdiens en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Die tarief sluit 3 maaltye per dag en 2 natuurritte met skemerkelkies in oop Land Rovers saam met ervare veldwagters in. Kinders onder 8 jaar word nie op die wildritvoertuie toegelaat nie.
Huisreëls
'n Bewaringsfooi word vir die reservaat gehef.
'n Pendeldiens na en vanaf die lodge kan teen 'n ekstra koste gereël word.
'n Wasgoeddiens, kuriowinkel en 'n kroeg is beskikbaar.
Let asb. 'n grondpad na die verblyf lei, maar dit is vir alle voertuie geskik. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kinders onder 8 jaar word nie in die wildritvoertuie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite bied slaapplek vir 2 gaste, is gemeubileer met 'n koninggrootte bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Ander geriewe sluit in lugversorging, 'n gevulde yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n kaggel. Die kamer het 'n privaat dek met buitesitplek en 'n panoramiese uitsig oor die reservaat en die vallei. 'n Kamervoorbereidingsdiens en daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Die tarief sluit 3 maaltye per dag en 2 natuurritte met skemerkelkies in oop Land Rovers saam met ervare veldwagters in. Kinders onder 8 jaar word nie op die wildritvoertuie toegelaat nie.
Huisreëls
'n Bewaringsfooi word vir die reservaat gehef.
'n Pendeldiens na en vanaf die lodge kan teen 'n ekstra koste gereël word.
'n Wasgoeddiens, kuriowinkel en 'n kroeg is beskikbaar.
Let asb. 'n grondpad na die verblyf lei, maar dit is vir alle voertuie geskik. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kinders onder 8 jaar word nie in die wildritvoertuie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite bied slaapplek vir 2 gaste, is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Ander geriewe sluit in lugversorging, 'n gevulde yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n kaggel. Die kamer het 'n privaat dek met 'n privaat buiteswembad, sitplek en 'n panoramiese uitsig oor die reservaat en die vallei. 'n Kamervoorbereidingsdiens en daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Die tarief sluit 3 maaltye per dag en 2 natuurritte met skemerkelkies in oop Land Rovers saam met ervare veldwagters in. Kinders onder 8 jaar word nie op die wildritvoertuie toegelaat nie.
Huisreëls
'n Bewaringsfooi word vir die reservaat gehef.
'n Pendeldiens na en vanaf die lodge kan teen 'n ekstra koste gereël word.
'n Wasgoeddiens, kuriowinkel en 'n kroeg is beskikbaar.
Let asb. 'n grondpad na die verblyf lei, maar dit is vir alle voertuie geskik. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kinders onder 8 jaar word nie in die wildritvoertuie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie villa bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n slaaparea slegs vir kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die area 'n rusbank vir 2 kinders bevat. Die badkamers is toegerus met 'n bad, stort en toilet. Ander geriewe sluit in lugversorging, 'n gevulde yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n kaggel. Die kamer het 'n privaat dek met 'n privaat buiteswembad, sitplek en 'n panoramiese uitsig oor die reservaat en die vallei. 'n Kamervoorbereidingsdiens en daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Kindermatras vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Die tarief sluit 3 maaltye per dag en 2 natuurritte met skemerkelkies in oop Land Rovers saam met ervare veldwagters in. Kinders onder 8 jaar word nie op die wildritvoertuie toegelaat nie.
Huisreëls
'n Bewaringsfooi word vir die reservaat gehef.
'n Pendeldiens na en vanaf die lodge kan teen 'n ekstra koste gereël word.
'n Wasgoeddiens, kuriowinkel en 'n kroeg is beskikbaar.
Let asb. 'n grondpad na die verblyf lei, maar dit is vir alle voertuie geskik. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kinders onder 8 jaar word nie in die wildritvoertuie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34 Between Vryheid and Ulundi, D139, Eshowe, Babanango, 3850, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang