+200
Wildsplaas in KwaZulu-Natal

Zulu Rock Lodge - Babanango Game Reserve

  • 16 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R34 Between Vryheid and Ulundi, D139, Eshowe, Babanango, 3850, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Zulu Rock Lodge - Babanango Game Reserve skuil hoog in die berge en bied die ideale, intieme safari-ervaring aan paartjies in die Babanango Wildreservaat.

Die rustige oord bied 'n eksklusiewe ervaring aan 16 gaste. Elkeen van hierdie eenhede is op die randjie van die berg geleë en spog met 'n ongelooflike uitsig, asook 'n kaggel, dek, lugversorging, 'n yskassie vol voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Spesiale kamervoorbereidingsdiens en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien.

Die pragtige kamers is minimalistiese ingerig en met uitgesoekte Zoeloe-artefakte afgerond. Die lodge se klip-chalets is só versprei om privaatheid te verseker en 'n panoramiese uitsig te bied om die natuurlike omgewing ook by die verblyf te betrek.

Die lodge bied 'n wynkelder, Afrika-styl-kroeg, geskenkwinkel, swembad en 'n vuurputdek op die stoep. Zulu Rock Lodge - Babanango Game Reserve het 'n binne- en 'n buiterestaurant, asook ontspannende sitareas.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Babanango Game
Reserve

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R34 Between Vryheid and Ulundi, D139, Eshowe, Babanango, 3850, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 10 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 10 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R34 Between Vryheid and Ulundi, D139, Eshowe, Babanango, 3850, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA474ebdd9081272c6114cc5d89944c25f1af3d0a94fb714d3b10efc32a2e6348bd39a4829452b2c5fa8e939732f01279b46b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 300 per nag, vir 2 mense R34 Between Vryheid and Ulundi D139, Eshowe 3850 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.181408053414 31.08282429298
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang