Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zulu Rock Lodge - Babanango Game Reserve

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, tussen Vryheid en Ulundi, D139, Eshowe, Babanango, 3850, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R6 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zulu Rock Lodge - Babanango Game Reserve skuil hoog in die berge en bied die ideale, intieme safari-ervaring aan paartjies in die Babanango Wildreservaat.

Die rustige oord bied 'n eksklusiewe ervaring aan 16 gaste. Elkeen van hierdie eenhede is op die randjie van die berg geleë en spog met 'n ongelooflike uitsig, asook 'n kaggel, 'n dek, lugversorging, 'n yskassie vol voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Spesiale kamervoorbereidingsdiens en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien.

Die minimalistiese kamers is met skoon linne ingerig en met uitgesoekte Zoeloe-artefakte versier. Die lodge se klip-chalets is só versprei om privaatheid te verseker en 'n panoramiese uitsig te bied om die natuurlike omgewing ook by die verblyf betrek.

Die lodge bied 'n wynkelder, Afrika-styl-kroeg, geskenkwinkel, swembad en 'n vuurdek op die stoep. Zulu Rock Lodge - Babanango Game Reserve het 'n binne- en 'n buiterestaurant, asook ontspannende sitareas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • R34, tussen Vryheid en Ulundi, D139, Eshowe, Babanango, 3850, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, tussen Vryheid en Ulundi, D139, Eshowe, Babanango, 3850, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23136520871f97ad58761e8c0ddc21e27e7f192a1a0c07e659afa96161d1bfc2e19236e166fb1c261fceb528c8551088ed07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag, vir 2 mense R34 Between Vryheid and Ulundi D139, Eshowe 3850 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.181408053414 31.08282429298
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem