+15
Selfsorg in Stanford

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Stacy E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lovely place to stay and would definitely recommend it for an escape from the city. The accommodation was completely private and secluded, which resulted in blankets of stars being observable from the hot tub. The beds were comfortable (just take some mozzie spray for the buzzing pests at night), stunning views and a perfect place for friends to gather if going as a group or for a couple to get away from it all and enjoy the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Really great place in a beautiful setting - will definitely be back again! Really great weekend spot to unwind, take in some beautiful hikes through the farmland, and just relax away from the hustle of city life. We loved the house and really enjoyed the outside entertainment area and hot tub. Andre was super helpful and the house was generally comfortable and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fernando T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Stilte. Rustigheid. Vrede. Gesellige samesyn met vriende. Baie lekker gebly. Goed uitgerus in pragtige, stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Waarde vir geld. Lekker gekuier op die groot, pragtige stoep. Lekker stil plaasopset. Die stoep was 'n absolute wenner: ruim kuier- en braaiplek. Pragtige, goed versorgde ou meubels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2026

Goeie wegbreekplek vir gesin maar nie groot groep nie. Lekker: Die area is heerlik stil en in die natuur, en 'n mens kan rondstap en fietsry. Die kombuis is voldoende en die huis binne is lekker koel in die somer. Daar is genoeg plek vir almal om saam te kuier op die stoep. Die kolkol kan net so 4 mense hanteer op 'n slag, wat OK is maar nie ideaal nie. Onlekker: Ons het vir 'n ekstra bed betaal maar dit was 'n slegte matras op die vloer, met nie enige covers vir die duvet of kussings nie. Ook kan daar nie net 1 badkamer (buiten die aansuite) wees vir soveel mense nie, dit is baie ongerieflik. Laastens was die verwagting dat die kolkol se water elke dag vervang sal word.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Aisling F
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Apr 2026

Lovely cottage - shame it was overrun with worms! The location of the cottage is so quiet with beautiful scenery. We enjoyed that the cottage has a great outdoor area for cooking, eating and sitting, and the hot tub is a fabulous addition. We enjoyed our last stay in the cottage, but this time around we were very disappointed that the cottage was overrun with black millipedes. They were on the walls, floors, ceilings, showers, curtains and getting into our shoes, etc. More kept coming in every day through windows and cracks in the walls. It was very unpleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Andre
Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie
The millipedes are something that normally happens after the first winter rains and is not something that is normally an ongoing activity. I do apologise that an occurrence of nature has spoilt your weekend. But to give us a bad review because of that is unfair. You have stayed with us in the past and there were no millipedes. If you want, I will refund all your money. But just be fair. Kind regards, André

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Perfekte naweek weg! Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die buite-sitarea was die hoogtepunt van ons verblyf, met welige groen en asemrowende uitsigte, perfek vir ontspanning. Die huis was goed toegerus en het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n gerieflike verblyf. Oor die algemeen was dit 'n perfekte wegbreek. Ons sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Voula P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Great stay. Friendly host. Everything you could possibly need. Perfect for a weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2025

'n Groot bederf! Ons het 'n amazing kuiertjie gehad! Die huis is so lekker vir 'n groep vriende, alles was regtig skoon en dit het 'n lieflike stoep om op te kuier. Ons het ook lekker gaan stap in die area en die hot tub is 'n groot pluspunt! Ons sal beslis terug wees!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Elim/Papiesvlei Road, Zuurknolsvlei Farm, Stanford, 7210, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dd9746e66b84c24b3609975736a468af4696443243bc31f81632581a1972009af4a579ab64ad86527223bcd10b5acea6bab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Elim/Papiesvlei Road Zuurknolsvlei Farm 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.472813163358 19.57980717791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang