10 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Cheerio Road L10, Glendennis Farm, Haenertsburg, 0731, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Zwakala River Retreat - Kholo's Campsite skuil op 'n familieplaas, genaamd Zwakala River Retreat, hoog teen die asemrowende Magoebaskloofberge in Haenertsburg. Die rustige en skilderagtige bestemming bied die perfekte wegbreekplek aan diegene wat op soek is na rustigheid en natuurskoon.
Die privaat kampeerplek is op die Broedestroomrivier se oewer geleë en het 'n kombuis, toilet en 'n stort. Hiér kan gaste lekker in die rivier baljaar en in die son baai. Let dat 'n 4x4-voertuie benodig word om die kampeerplek te bereik.
Zwakala River Retreat bied ook verblyf in houthuise aan minder avontuurlustige gaste, net 800 m vanaf die kampeerplek.
Daar is 'n bekroonde boetiekbrouery op die perseel wat 'n verskeidenheid natuurlike en heerlike biere bedien. Die River Spa op die perseel bied ook 'n rits behandelings met Suid-Afrikaanse, natuurlike produkte en plaaslike olies en kruie.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tebogo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Cheerio Road L10, Glendennis Farm, Haenertsburg, 0731, Limpopo
- Gaste dink Zwakala River Retreat - Kholo's Campsite het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Cheerio Road L10, Glendennis Farm, Haenertsburg, 0731, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang