+17
Selfsorg in Bela-Bela

Zwartkloof Adventures Tented Camp

4 gaste

0 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R516, Zwartkloof Private Game Reserve, 15 km vanaf Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Zwartkloof Adventures Tented Camp is 'n selfsorg-tentkamp in die Zwartkloof Privaat Wildreservaat en bied akkommodasie vir 4 gaste.

Die kamp het 2 luukse tente, elk met 2 slaapareas wat deur 'n seilgordyn geskei kan word. Die eerste area het 'n koninggrootte bed, en die tweede area het 2 driekwartbeddens. Gaste deel die en suite-badkamer, wat 'n bad, stort en toilet insluit. Elke tent het 'n klein yskas binne. Linne en handdoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke.

Die aparte kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, vierplaat-gasstoof, elektriese oond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamp kyk uit oor 'n braai-boma met sitplek in die hartjie van die Bosveld. Brandhout vir die eerste nag en 2 sakke ys word voorsien. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit, en 'n wildrit is ook by die tarief ingesluit.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, ongeveer 1 km vanaf Zwartkloof Tented Camp geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R516, Zwartkloof Private Game Reserve, 15 km vanaf Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Zwartkloof Adventures Tented Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the R516, Zwartkloof Private Game Reserve, 15 km vanaf Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA747fdbab8b3ec38fde0f1f1c921707062d3c09fd1ea2597f31c396a836b212c65828be3fcd92f6414412091e641eae336b91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Off the R516 Zwartkloof Private Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.871036131521 28.186787366867
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang