Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Waterspoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterspoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterspoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterspoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterspoort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Waterspoort

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo

Vermaas Boerdery is net 36 km buite Louis Trichardt en 70 km vanaf Polokwane in Limpopo provinsie geleë en boonop is die plaas se ligging gerieflik net 1 km vanaf die N1 hoofweg. Die verblyf word in 2 netjiese gas...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Makhado, Limpopo

Softwaters Farm is teen die Soutpansbergreeks geleë, aan die voet van die Luondo-berg. Dit is ongeveer 26 km oos van Louis Trichardt af, en 110 km wes vanaf die Krugerwildtuin se Punda Maria-hek. Softwaters is 'n ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Soutpansberge, Limpopo

MonCherié is 'n stylvolle en elegante venue in die hartjie van die bos naby Dendron. Dit word deur ‘n gesin bestuur en gaste kan hier trou of net ‘n vreedsame wegbreek geniet. Daar is verskeie verblyfopsies. ...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alldays, Soutpansberge

Alldays & Onions Gastehuis is in 'n klein dorpie met die naam Alldays, geleë. Hierdie B&B in die noordelike Bosveld is ideaal vir reisigers wat gerieflik wil wegbreek en ontspan met die opsie van 'n hele rits doend...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Alldays, Soutpansberge

Turalodge is in die klein dorpie Alldays geleë en word omring deur 'n verskeidenheid wildplase. Verblyf word gebied in 2 eenhede. Kamer 1 het 'n dubbel- en driekwartbed, asook 'n TV teen die muur met sekere EasyV...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Hotel in Alldays, Soutpansberge

Alldays Hotel bied ’n bosveldwegbreek in Alldays, Limpopo. Die ligging is naby die grens van Botswana en Zimbabwe wat dit die ideale oornagplek maak. Die hotel is 68,5 km vanaf Mapungubwe Nasionale Park, ’n wêr...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musina, Limpopo

Magorgor Safari Lodge bied oornag- en vakansie-akkommodasie op 'n plaas in die Limpopo-provinsie, 16 km suid van Musina (Messina) en 2 km van die N1 af. Dit bestaan uit gerieflike, netjiese en bekostigbare selfsorgv...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Soutpansberge, Limpopo

Bosveld Guest House is 'n hartlike, unieke onderneming in die hartjie van Mogwadi in Limpopo. Ons het 15 verskillende kamers wat 'n groot verskeidenheid behoeftes dek. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toe...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Musina, Limpopo

Adansonia Eco Lodge is is in Musina en bied die ideale bestemming aan gaste wat op soek is na 'n ware bosveld-ervaring en vir diegene wat lief is vir die buitelug. voetslaan, bome, geografie, wild, voëlkyk en fotog...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Limpopo

Bush Baby Lodge is ’n privaat Boheemse boslodge op die Alicedale Sitruslandgoed in Limpopo. Die lodge is 8 km vanaf die dorp Tshipise en is onder groot wildevyebome langs die oewer van die Nzhelele-rivier geleë. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za