Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Aberdeen

3.8 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Aberdeen van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Aberdeen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Aberdeen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aberdeen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aberdeen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Aberdeen Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Aberdeen

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Reinet Manor is 7 km vanaf die rustige dorp, Graaff-Reinet in die Oos-Kaap, langs die R63. Dié B&B bied verblyf in 8 smaakvolle en suite-kamers wat elkeen 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens h...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Riverbend Self-catering is 'n historiese gebou en nasionale monument wat in 4 moderne selfsorg-eenhede omskep is. Dis in 'n rustige woongebied in Graaff-Reinet geleë, net 'n entjie vanaf die middedorp. Elke eenhe...

20% af Aanbod!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar. Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dor...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

KarooRus Family Chalet is 'n privaat tuinkothuis in Graaff-Reinet, 'n bekoorlike klein dorpie in die Karoo met oulike winkels, restaurante en museums wat gaste kan besoek. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n konin...

Vanaf
R985
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

The Graaff-Reinet Suites is in die pragtige dorpie Graaff-Reinet geleë. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat wil oorslaap of wegbreek. Hierdie moderne suite het 'n koningingrootte-bed en 'n stape...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Middle Street Manor is geleë in 'n lieflike, stil area van Graaff-Reinet. Ons bied gehalte verblyf in hierdie historiese klein dorpie. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers en d...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Little Karoo is in Graaff-Reinet en word omring deur pragtige berge en reservate. Die eenheid beskik oor 'n kombuis, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n tweeplaa...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Somerset Stables is in 'n stil woonbuurt in Graaff-Reinet en bied lieflike kamers vir 'n rustige wegbreek. Verblyf is beskikbaar in kamers wat met 'n Provensaalse styl versier is en elk slaapplek vir 2 gaste het. ...

Vanaf
R2 285
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

True Karoo Cottage is 'n Karoo-kothuis wat pragtig opgeknap is en in Graaff-Reinet, die sogenaamde juweel van die Karoo, geleë is. Hierdie pragtige, historiese dorp is die enigste dorp in Suid-Afrika wat feitlik om...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

A Mountain View Guesthouse is ideaal geleë in die stil gedeelte van Graaff-Reinet. Die gastehuis bied maklike toegang tot verskeie restaurante en museums in die dorp en is ook net 'n kort entjie se ry na die Camdeb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Aberdeen akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za