Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Adamayview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Adamayview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Adamayview akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Adamayview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Adamayview Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, Adamayview

Drummers Nest is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in Klerksdorp. Die eerste eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n twee driekwart-slaa...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klerksdorp, Adamayview

Guest House Gabby is in Klerksdorp en is gerieflik naby die N12, die sakekern, winkelsentrums, restaurante, 'n gimnasium, 'n filmteater en hospitale. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 4 kamers wat smaakvol i...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Flamwood, Adamayview

The Guest House Klerksdorp is ‘n lieflike gastehuis met pragtige kamers.. Verblyf word gebied in dubbelkamers en in ‘n gedeelde kamer. Elke kamer het ‘n privaat badkamer met ‘n bad en stort. Elke kamer het...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Adamayview

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Noordwes

Kom ontspan in die juweel van Klerksdorp net 1 km vanaf die N12 Diamantroete. Gemstone is die ideale wegbreekplek met net die beste gerief en bekostigbare huislikheid. Die vriendelike atmosfeer is ewe aanloklik vir ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Flamwood, Noordwes

Monsieur Dévan bied unieke gaste-selfsorgverblyf in Klerksdorp. Die kamers is ten volle toegerus met alle geriewe wat gaste sal nodig kry, insluitend 'n groot yskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en bre...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Noordwes

Beryl1 Guest House bied luukse kamers met 2 enkelbeddens of 1 koningingrootte-bed in Flamwood wat 'n rustige en moderne woonbuurt in Klerksdorp, Noordwes is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer (slegs stort), TV met...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Noordwes

Villa D'amico is 'n gastehuis in Klerksdorp wat deur die eienaar bestuur word. Daar is braaigeriewe, 'n seisoenale swembad en gratis parkeerplek. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat elk uniek ingerig is. Elke kam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R330
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, Noordwes

Ameri Cottage is in Flamwood, Klerksdorp geleë en bied vriendelike, gehalteverblyf vir sakereisigers of oornaggaste met mededingende pryse. Almal kan 'n vriendelike, warm verwelkoming verwag en ons stap die ekstra ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Wilkoppies

Magenta Guesthouse is geleë in 'n ​​veilige en rustige omgewing, sentraal tot drie hospitale, winkelsentrum en restaurante. Ons bied gemaklike kamers met en-suite. Alle kamers toegerus met TV, yskas, ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Noordwes

The Royal Guest House is sentraal geleë in Klerksdorp, naby restaurante, winkels en hoofpaaie. Dié gastehuis kombineer gesofistikeerde sjarme en gasvryheid met moderne geriewe. Verblyf word aangebied in 5 stylvo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Adamayview akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Klerksdorp blad indien jy na meer Klerksdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za