Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Addo

4.2 / 5  
volgens 43 resensies
Lees regte resensies van Addo van 43 geverifieerde gaste.
Indien jy Addo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Addo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Addo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Addo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Addo

Vanaf
R3 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sunland, Selbourne

Africanos Country Estate bied B&B-verblyf in Addo wat perfek is vir gaste wat op soek is na luukse verblyf vir 'n vakansie of sakereis. Dié hotel het 12 gaste-suites wat elkeen uniek ingerig is. Die kamers beskik...

Vanaf
R5 230
per nag, vir 2 mense
Hotel in Addo Elephant Park, Selbourne

Woodall Country House en Spa skuil tussen die rustige sitrusboorde naby die Addo Olifantpark, net 45 minute vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die malariavrye Oos-Kaap. Elke kamer is ruim, privaat en toegerus met ...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Addo Elephant Park, Greater Addo

De Old Drift B&B lê op 'n klein sitrusplaas net 'n entjie vanaf die Addo-olifant Nasionale Park. Die plaas is 'n rustige toevlugsoord waar gaste gulhartige Oos-Kaapse gasvryheid eerstehands sal ervaar. Daar is ook ...

Vanaf
R1 830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunland, Selbourne

Gerald's Gift Gastehuis is in die prentjiemooi Sondagsriviervallei geleë, net 15 km van die Addo-olifantpark af en na aan die voorste wildreservate in hierdie malaria-vrye gebied. Die bekoorlike en luukse slaapkame...

Vanaf
R1 247
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Addo Elephant Park, Greater Addo

By SANParks Addo Spekboom Tented Camp kan gaste die nag deurbring in die middel van die bosveld terwyl hulle na die geluide van wild rondom luister. Dié selfsorg-kamp het 5 tente, elk met 2 enkelbeddens met matras...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunland, Selbourne

Hopefield Country House is 'n gemaklike en luukse toevlugsoord wat in die hartjie van die Sondagsriviervallei geleë is. Dis na aan Gqeberha (Port Elizabeth) en net 'n klipgooi van die wêreldbekende Addo-olifantpar...

10% af Aanbod!
VanafR2 340
R2 106
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Sunland, Selbourne

Klein Plekkie Self-catering Accommodation is op 'n citrusplaas aan die damoewer in Sunland, sowat 15 km vanaf die Addo-olifant Nasionale Park se hoofhek geleë. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Greater Addo

Fish Eagles Lodge bied B&B-verblyf en is aan die oewer van die Sondagsrivier in Addo in die Oos-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na rus en gerieflike akkommodasie en gasvryheid naby verskeie doend...

35% af Aanbod!
VanafR1 500
R975
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greater Addo, Selbourne

Kudu Ridge Game Lodge is 'n malaria-vrye, privaat wildreservaat 15 km van Addo-olifantpark af. Kudu Ridge bied gerieflike B&B-verblyf in safari-tente en bos-chalets. Dit word deur 'n familie besit en bestuur. By K...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR3 500
R2 333
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sunland, Selbourne

Hitgeheim Country Lodge is 25 km vanaf Addo-olifantpark en bied B&B-verblyf in Sunland in die Oos-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos Addo-olifantpark ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Addo akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Sonskynkus blad indien jy na meer Sonskynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]