Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Addo

4.2 / 5  
volgens 43 resensies
Lees regte resensies van Addo van 43 geverifieerde gaste.
Indien jy Addo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Addo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Addo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Addo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Addo

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Selbourne

Bietjie Rus skuil op 'n werkende kleinhoewe in die Sondagsriviervallei naby die dorpie Addo. Die area spog met die wêreldbekende Addo-olifantpark waar gaste olifante en ander wild kan sien. Verblyf is beskikbaar i...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Selbourne

Kududu Guest House is op 'n heuwel met 'n uitsig oor die welige Sondagsriviervallei en op die drumpel van die wêreldbekende Addo Olifantpark geleë. Dit is 'n toevlugsoord van rustigheid en gerief wat net wag om on...

Vanaf
R4 250
per nag, vir 6 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Selbourne

Longhill Private Reserve is op die R335 tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Addo in die Oos-Kaap geleë. Die lodge is net 11 km van Addo en 45 km van Gqeberha (Port Elizabeth) af. Longhill Privaat Natuurreservaat ...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Selbourne

Chicane Bed and Breakfast is goedgeleë op 'n rustige erfdeel naby talle besienswaardigehde in die Addo-area, Kirkwood en Sondagsriviervallei. Die gastehuis is 'n grasieuse plaashuis waar plattelandse leefwyse, vars...

Vanaf
R21 325
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Addo Elephant Park, Greater Addo

Die onvergelykbare opwinding om 'n verbygaande trop olifante waar te neem, terwyl tee vir jou bedien word op die stoep van 'n statige, koloniale herehuis klink tog soos 'n droom ─ by Gorah is dít deel van die daa...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Addo

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

Die SANParks Addo Rest Camp is die gewildste hoofkamp van die park en dit bied 'n verskeidenheid verblyf-eenhede en 'n oorvloed doendinge om besoekers besig te hou. Die eenhede is stapafstand van mekaar af en van a...

Vanaf
R8 825
per nag, vir 2 mense
Lodge in Addo Elephant Park, Selbourne

Kuzuko Lodge staan bekend as "Plek van Glorie" en is gebou op 'n heuwel in 'n privaat stuk van die noordelike deel van die malaria-vrye Addo-olifantpark. Die Skepper het min plekke op aarde so asemrowend soos Kuzuko...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunland, Greater Addo

Happy Lands Farmstay, 'n juweel van 'n plek wat deur 'n familie bestuur word, is in die hartjie van die Addo-vallei geleë. Hier word die natuur, wild en ontspanning werklik versoen. Happy Lands bied 'n top-vakansie...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sunland, Selbourne

Summerville Place bied verblyf in 'n rustige selfsorgkothuis op 'n sitrusplaas in die Sondagsriviervallei. Die plaas is sowat 15 min vanaf Kirkwood en 20 min se ry vanaf die Addo Olifant Nasionale Park. Dié kothui...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunland, Selbourne

Avoca River Cabins is in die pragtige Sondagsriviervallei sowat 20 minute van die Addo-olifantpark af. Sitrusvrugte en rose word in dié vallei verbou en gekweek en dit is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Addo akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Sonskynkus blad indien jy na meer Sonskynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]