Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Adelaide

3.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Adelaide van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Adelaide besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Adelaide.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Adelaide akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Adelaide Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Adelaide Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Adelaide

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

Gardiol Country House is ’n lieflike gastehuis op ’n plaas 5 km buite Somerset-Oos. Die gastehuis is ’n rustige tuin geleë en is smaakvol versier met moderne geriewe. Verblyf word in 4 en suite-gastekamers ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Lowestoffe Country Lodge is 'n wegbreekplek met selfsorggeriewe met die Elandsberge in die agtergrond. Die omgewing bestaan uit uitgestrekte grasveld en kliprantjies wat kronkel na die rivier. Hierdie wonderskone na...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Misty Oaks Selfsorg Eenheid is 'n ouwêreldse kothuis op 'n rustig plaas tussen Hogsback en Cathcart. Dié plaas spog met asemrowende uitsigte op die berge en is ideaal vir gaste wat omring wil word deur skilderagti...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

Altenburgh Accommodation bied oornag-, langtermyn- en korttermynverblyf in Somerset-Oos. Dit is sentraal geleë en is 200 m van die sakekern en 'n kort afstand van verskeie besienswaardighede af. Verblyf word in wo...

Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

Avondrust Guesthouse is naby aan die middedorp van Somerset-Oos, binne stapafstand vanaf die sakekern. Daar is 'n restaurant 40 m oorkant die pad. Die gastehuis het 10 kamers, elkeen met en suite-badkamers. Die sty...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

In die hartjie van die prentjiemooi dorpie, Somerset-Oos, bied Angler & Antelope 'n welkome verrassing aan gaste wat hier aandoen en nie só 'n juweel in 'n klein, plattelandse dorpie verwag nie. Jy sal net die regt...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset East, Karoo

Gate 66 bied verblyf in Somerset-Oos in die Oos-Kaap. Daar is twee eenhede, die Tuinwoonstel en KAMER 2. Die groot, netjiese kamers is goed toegerus met platskerm TV en VOL DSTV en gratis WiFi. Daar is ook braai g...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

Blue Crane Lodge is lekker huislik en in die pragtige Somerset-Oos op die Oos-kaapse Blue Craine-roete geleë. Somerset-Oos is bekend vir biltong, kraanvoëls en heerlike kos. Verblyf word gebied in 10 en suite-kam...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset East, Oos-Kaap

Herberg Manor is in Somerset-Oos geleë en bied gehalteverblyf in 'n elegante herehuis wat in 1920 gebou is en onlangs opgeknap is. Dit is naby talle winkels, restaurante en hoofsnelweë. Die verblyf bestaan uit 5...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset East, Karoo

Hockley Cottages is aan die voet van die Boschberge versteek in Somerset-Oos. Verblyf word in 3 selfsorgkothuise gebied wat volledig toegerus is. Elke kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Adelaide akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za