Resensies van Aerorand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Aerorand bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.53 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
Hannes G. - 19th December 2019
staying in Aerorand
Baie stil en rustige omgewing.
Nompumelelo M. - 1st October 2019
staying in Aerorand
Mall is near and easy to reached.
Cecile F. - 30th September 2019
staying in Aerorand
Rustige gedeelte in Middelburg, lekker naby aan eetplekke en die mall.
Johan C. - 29th September 2019
staying in Aerorand
Baie verbaas oor area. Baie goeie omgewing.
Leigh K. - 27th May 2019
staying in Aerorand
Just a thank you to Aerorand, was a wonderful stay.
Johan M. - 25th March 2019
staying in Aerorand
Awesome.
Alex M. - 25th February 2019
staying in Aerorand
Sal definitief weer besoek.
Louise B. - 29th January 2019
staying in Aerorand
Nie baie tyd gehad om rond te loop nie, maar dit wat ons gesien het was baie mooi.
Andries V. - 2nd September 2018
staying in Aerorand
Ons sal weer daar tuisgaan.
Tilana V. - 23rd April 2018
staying in Aerorand
Baie aangename plekkie, verbasend skoon en mense is vriendelik.
Andries S. - 3rd April 2018
staying in Aerorand
Gaan bly gerus by Aero Lodge vir 'n dag of langer.
Leoni S. - 3rd November 2016
staying in Aerorand
Ek kan nie veel sê oor besienswaardighede nie, dis lekker sentraal en mens kan uitry na ander plekke.
Jan K. - 18th April 2016
staying in Aerorand
Naby genoeg aan alles.
Rian U. - 9th March 2016
staying in Aerorand
Uitstekende oorslaap-geriewe.
Alma J. - 27th October 2015
staying in Aerorand
Dit is sentraal geleë en naby die hoofroete.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za