Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Lughawe Nywerheidstreek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lughawe Nywerheidstreek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lughawe Nywerheidstreek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Airport Industria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lughawe Nywerheidstreek Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 625
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lughawe Nywerheidstreek

Hotel Verde, Kaapstad se lughawe-hotel, is die perfekte akkommodasie-keuse vir sakereisigers of vakansiegangers. Ons is net 400 m vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 15 minute se ry vanaf die middestad en gewil...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lughawe Nywerheidstreek

Vanaf
R130
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad,
Wes-Kaap

Cheval Vapeur skuil op 'n 7 hektaar kleinhoewe in die seisoenale vleiland van die Philippi Horticultural Area, 'n landelike gebied wat uit groente en plase op die Kaapse Vlaktes tussen Mitchell's Plain en Ottery bes...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Kaapstad,
Wes-Kaap

Brentwood Park Accommodation bied bekostigbare verblyf in Brentwood Park, 'n voorstad van Kaapstad. Die unieke en stylvolle huis bied verblyf in 'n hoofselfsorg-eenheid of 'n sakpas-gastekamer. Die hoofselfsorg-een...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede,
Wes-Kaap

Haus Anhauser is 'n drieslaapkamerwoonstel in Belthorne Estate, Crawford. Die woonstel het lieflike uitsigte op Tafelberg. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaap...

Vanaf
R470
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ottery,
Wes-Kaap

Navine's Homestay is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, gedeelde selfsorg-akkommodasie aan gaste bied en in Ottery, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat 'n oornagplekkie soek en is naby versk...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rondebosch East,
Wes-Kaap

Camdene Guest House is in Crawford, 'n Halaal-vriendelike woonbuurt in Kaapstad. Dié gastehuis bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, groot groepe en oornaggaste. Die gastehuis is stapafstand vanaf verskeie besien...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Rondebosch East,
Wes-Kaap

Tilla's Place bied verblyf in 'n volledig toegeruste selfsorg-gastehuis. Slaapplek vir altesaam 8 gaste is beskikbaar, en dis ideaal vir 'n groep vriende of familie wat Kaapstad kom verken. Die huis het 4 slaapkame...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede,
Wes-Kaap

Hart Accommodation is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Lansdowne in Kaapstad. Die instansie is geskik vir 'n vakansie, sakereis of groepsverblyf. Dis sentraal in Kaapstad geleë naby die meeste toeri...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parow,
Wes-Kaap

Toni Mitchell B&B is in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Dit is minder as 10 km vanaf die lughawe, naby 4 groot winkelsentrums en net 'n kort entjie se ry van die Kaapse Wynroete se beginpunt...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Pinelands,
Wes-Kaap

Bradclin @ York Place is 'n oulike en gerieflike tweeslaapkamer-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Pinelands. Soos met alle Bradclin-eiendomme word spesiale aandag aan elke detail gewy om jou gemak te verseker. Va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za