Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Lughawe Nywerheidstreek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lughawe Nywerheidstreek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lughawe Nywerheidstreek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Airport Industria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lughawe Nywerheidstreek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Lughawe Nywerheidstreek

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Second Avenue Self-catering Duplex is 'n selfsorg-eenheid in Rondebosch-Oos, 'n woonbuurt van Kaapstad, wat sowat 7 km buite die middestad geleë is. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer. Daar is...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
B&B in Thornton, Wes-Kaap

41 On Cedar B&B is 'n Halaal-vriendelike tuiste in Thornton, een van Kaapstad se boomryke voorstede, in 'n rustige omgewing met 'n pragtige omheinde tuin en uitstekende sekuriteit. Verblyf bestaan uit 6 slaapkamers...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Third Avenue Self-catering Home bied verblyf in Rondebosch-Oos wat deel is van Kaapstad se Suidelike Voorstede. Die huis is sentraal geleë en is minder as 15 km van die middestad, Bo-Kaap, V&A Waterfront en Kaapsta...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Hotel in Parow, Wes-Kaap

The New National Lodge and Conference bied B&B-verblyf in Parow, Kaapstad. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Verblyf word gebied in 32 uniek en smaakvol ...

Vanaf
R705
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Glen Lilly Selfsorg is 'n ou Victoriaanse-styl huis in Glenlily in Parow. Dit bied 'n keuse tussen eenhede wat slaapplek vir 2 of 4 gaste bied. Glen Lilly Selfsorg beskik oor 7 eenhede met privaat ingange. Die een...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Ace's Place is in Pinelands geleë en dit bied verblyf vir paartjies of besoekers in 2 eenhede. Die verblyf bestaan uit 'n woonstel, Ace's Place Kothuis en 'n gastekamer, Ace's Place Gaste Kamer. Elk van die eenhed...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch East, Wes-Kaap

Suburban Lodge is in die stil, vriendelike voorstad Rondebosch-Oos in Kaapstad geleë met 'n uitsig op die majestueuse Tafelberg. Ons is sentraal geleë net 15 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, die midd...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR720
R648
per nag (plek vir 2)
B&B in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Suzie's Coffee Shop Accommodation 2 is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad, reg in die hartjie van Kuilsrivier. Die instansie het 'n handwerkwinkel en 'n koffiewinkel wat oop is vir ontbyt en middagete. Verbl...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Brookdale House bied gastehuisverblyf in die tuin-voorstad Pinelands wat sentraal geleë is tussen die Noordelike en Suidelike Voorstede van Kaapstad. Verblyf word aangebied in 3 gastekamers. Elke kamer is individu...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

One One Guest House is 'n gastehuis in Kuilsrivier. Dié gastehuis is 35,3 km van Kaapstad af en 19,9 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die gastehuis is ook net 7,5 km vanaf Zevenwacht-wynlandgoed wat aan di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za