Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lughawe Nywerheidstreek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lughawe Nywerheidstreek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lughawe Nywerheidstreek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Airport Industria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lughawe Nywerheidstreek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lughawe Nywerheidstreek

SPAAR 30%
VanafR1 196
R837
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Howard's End Manor is 'n pragtige Kaaps-Hollandse grasdakhuis in 'n rustige omgewing en kyk uit oor 'n park wat in die hartjie van die sentrale voorstad, Pinelands geleë is. Die gastehuis is tussen Kaapstad Interna...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Vredelust Cottage skuil in Vredelust, Bellville. Dit is lekker sentraal, net 21 km vanaf Kaapstad, lekker naby die N1-hoofweg, Tygervallei Sentrum, Panorama MediClinic, Karl Bremer Hospitaal, en die Kaapse Ooghospit...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Dié ruim gastehuis is langs die Louis Leipoldt Hospitaal in Broadwaystraat in die stil woonbuurt, Boston, in Bellville geleë. Die gastehuis bestaan al vir meer as 15 jaar en spog met 'n gerief en vriendelike, pers...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
B&B in Pinelands, Wes-Kaap

The Links is 'n pragtige B&B in Pinelands, 'n voorstad van Kaapstad. Die B&B bestaan uit 'n groot selfsorg-gesinskamer met slaapgeriewe vir 4 persone: 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is ook 3 kamers met 2 enkelbedd...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Bread & Barrel Bellville Guesthouse is in Bellville geleë en bied gasteverblyf in 7 kamers met gemaklike slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers is almal ingerig met handgemaakte houtmeubels en met Franse wynvate ...

Vanaf
R625
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Home from Home Eureka bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstelletjie wat op 'n residensiële eiendom, sentraal in Rondebosch, geleë is. Die woonstel is geheg aan 'n huis, maar het 'n aparte en privaat ingang...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

35 On First bied gerieflike verblyf in Boston, 'n buurt van Bellville. Dit is 'n goeie keuse vir 'n paartjie wat kuier in die noordelike deel van Kaapstad. 35 on First is stapafstand vanaf Melomed, Louis Leipoldt Ho...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Tita's Thuis Verblijf is 'n selfsorgwoonstel in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers weens die sentrale ligging en maklike toegang tot alle hoofweë. Di...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Bradclin House is 'n 3-ster-gegradeerde gastehuis met selfsorg-geriewe in Pinelands, 'n boomryke voorstad van Kaapstad. The Feathers Cottage is 'n ruim suite met 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, 'n TV en 'n les...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Bradclin @ Mutual is in Anfield Village, in die Forest Rylaan-uitbreiding geleë en die uiters sentrale ligging is ideaal vir sakereisigers wat Old Mutual en ander besigheidsparke in Pinelands wil besoek. Die woonst...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]