Resensies van Akasia

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Akasia bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.19 uit 5 gekry volgens 16 resensies.
Priscilla G. - 12th November 2019
staying in Akasia
Shopping centre very close to where we stayed - with Steers/pizza, Spar, KFC, petrol station, Spur and few other shops.
Zelda D. - 21st January 2019
staying in Akasia
Dis 'n pragtige mooi rustige omgewing.
Wilma O. - 6th August 2018
staying in Heatherdale, Akasia
Ek sal beslis in die nabye toekoms weer van hulle gebruik maak, aangesien my dogter weer vir 'n operasie en nasorg moet gaan. Hulle is baie behulpsaam en gasvry.
Johannes Z. - 24th July 2018
staying in Akasia
Not a scenic location.
Johan V. - 23rd April 2018
staying in Akasia
Dankie.
Heidi C. - 12th February 2018
staying in Akasia
I was there for work, not recreation, so it's proximity to the factory I was visiting was more important to me than the area itself.
Lisa N. - 30th January 2018
staying in Akasia
Dis ideaal gelee vir atlete wat aan die Wonderpark Akasia-wedloop wil deelneem. Dis 'n klipgooi van die Wonderpark-inkopiesentrum af.
Lebogang M. - 7th November 2017
staying in Akasia
Quite and peaceful place.
Wimpie S. - 12th October 2016
staying in Akasia
Dit is 'n lekker area met alles in die omgewing.
Raynita V. - 6th October 2016
staying in Heatherdale, Akasia
Pragtige huis en goed toegerus.
Andre W. - 28th January 2016
staying in Amadasig, Akasia
Het dit ervaar as rustig en weg van die gejaag af.
Cobus B. - 12th October 2015
staying in Akasia
Netjies, groot winkelsentrum waar jy alles kan doen. Rustige omgewing, maar bietjie ver van besienswaardighede.
Mvelase C. - 1st October 2015
staying in Akasia
The food was delectable.
Sfikile M. - 20th August 2015
staying in Akasia
The place is on point. Attractive and nice.
Thami S. - 6th January 2015
staying in Heatherdale, Akasia
Superb!
Yolanda L. - 4th January 2015
staying in Akasia
Unfortuanetely not my scene; but Akasia is very central to all areas.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za