Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Albany besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Albany.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Albany akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Albany Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Albany Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest Park, Albany

Fawncastle Estate is geleë in die hartjie van Hillcrest, na aan al die geriewe. Die omgewing is rustig en stel gaste bekend aan 'n vreedsame lewe op die platteland. Of jy nou 'n vakansie-wegbreek of 'n sakereis bep...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Hillcrest, Albany

Friar Tuck B&B skuil op 'n stil plaaspad en word omring deur Camelot in Hillcrest. Dié pragtige grasdakhuis bied rus en vrede vir oordeelkundige sakereisigers en toeriste. Die atmosfeer van Robin Hood en die Sherwo...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
B&B in Assegay, Albany

Warrens Guest House is 'n pragtige gastehuis in die rustige, klein dorpie Hillcrest in KwaZulu-Natal. Daar is 6 dubbelkamers, 1 tripelkamer en 2 selfsorg-kothuise wat basies toegerus is. Elke dubbelkamer het 'n kon...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Assegay, Albany

Brackens Guest House is in die hartjie van Hillcrest in Durban, KwaZulu-Natal geleë. Durban is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, snuistery-markies, straatbasaars en branderryplekke. Dis die perfekte wegbr...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Albany

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR660
R561
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in West Riding, Botha's Hill

Padley’s Rest bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 in 'n aparte woonstel met 'n privaat ingang in West Riding, Hillcrest in KwaZulu-Natal. Daar is 'n paar trappies wat na die eenheid lei en dis op die eienaar se ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Botha's Hill, Assegay

Botha's Hill Cottage is aan die buitewyke van Durban geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweek, weg van die stad se gewoel af. Die huisie is in 'n groen area met 'n uitsig oor die Camelot-gholfbaan g...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Botha's Hill, Assegay

Dream Hills is 'n smaakvol versierde suite in Bothas Hill in Hillcrest. Dié boomryke buurt is die ideale plek om weg te breek uit die besige stad en spog met pragtige natuurlike besienswaardighede. Verblyf is bes...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Lindisfarne B&B is 'n elegante huis in Botha's Hill, 'n buurt in Hillcrest in KwaZulu-Natal. Dis die weg na die Vallei van 'n Duisend Heuwels en dis 37 km noordwes van Durban geleë. Akkommodasie beskik oor 2 self...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Eagle Wind Manor is geleë op die krans van Botha's Hill, op die randjie van die Vallei van 1000 Heuwels in KwaZulu-Natal. Ons unieke ligging bied die gerief van die nabye Hillcrest met al sy winkels, restaurante en...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
B&B in Belvedere, Hillcrest

Branley Lodge bied B&B-verblyf in Hillcrest. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Daar is 3 Dubbelkamers en 1 Gesinskamer wat elkeen uniek...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest Park, Belvedere

Khululeka is 'n lodge in die hartjie van Hillcrest, die poort na die Vallei Van 'n Duisend Heuwels en naby Midmar, Howick en die Middellande. Dit is ook naby Krantzkloof, Giba Gorges, Inandadam en Springside Reserva...

Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Matusadona Guest Lodge skuil tussen die heuwels en valleie in Assagay, wat deel van die Vallei van 'n 1000 Heuwels vorm. Dié lodge is sowat 4 km vanaf Hillcrest en sowat 35 km vanaf Durban se middestad. Daar is 4 ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hillcrest Park, Hillcrest

Springside Road House bied gasteverblyf in Hillcrest. Die gastehuis is die ideale basis waarvandaan jy die besienswaardighede in die Vallei van 'n Duisend Heuwels kan verken. Verblyf by Springside Road House beski...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
B&B in Belvedere, Hillcrest

Rivendell B&B is gerieflik geleë in die koel klimaat van die skilderagtige dorpie Hillcrest, slegs 20 minute vanuit Durban, en met maklike toegang tot beide die N3 en M13 snelweë. Rivendell, in die hartjie van die...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Assegay, Alverstone

Chillifields Guesthouse is halfpad tussen Pietermaritzburg en Durban geleë, wat dit die ideale verblyf maak as jy van plan is om die Midlands Meander en Vallei van 'n Duisend Heuwels te besoek. Verblyf word in 3 ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Albany akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Hillcrest blad indien jy na meer Hillcrest akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za