Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Albertinia

4 / 5  
volgens 43 resensies
Lees regte resensies van Albertinia van 43 geverifieerde gaste.
Indien jy Albertinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Albertinia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Albertinia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Albertinia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Albertinia Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R854
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Albertinia

Kombineer luukse akkommodasie met 'n plaaservaring deur een van die verskeie wildreservate in die omgewing te besoek. Zoutpan Struishuis Gasteplaas bied die ideale wegkomkans, weg van jou alledaagse bekommernisse e...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Albertinia

Gourits River Eco-Camping bied kampeerplekke en is aan die Gouritsrivieroewer, sowat 16 km van Albertinia af geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n lekker buitelug-wegbreek in die hartjie van die Tuinroet...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Albertinia

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat lê weggesteek tussen reuse-bome in die geskiedkundige dorpie, Albertinia. 'n Oorvloed water sypel vanuit die 1,6 hektaar vrugbare, donker grond om 2 damme vol te maak...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Albertinia

Brakvlei is in Albertinia en bied gehalteverblyf in 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Albertinia is in die Langeberge se voorheuwels geleë. Die kothuise i...

Vanaf
R1 825
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Albertinia

Wolwekraal Gastehuis is 'n bekoorlike vakansiehuis op 'n prentjiemooi plaas sowat 8 km buite Albertinia. Verblyf is beskikbaar in 'n tweeslaapkamerplaashuis met slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamers het elk 'n du...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Albertinia

Gourits River Guest Farm lê in die hartjie van die Tuinroete en het uitsigte oor die pragtige Gouritsrivier, die vallei en die Langeberge. Ons streef daarna om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel terwyl hul ...

Vanaf
R495
per nag, vir 1
Hotel in Albertinia

Die bekoorlike en unieke Albertinia Hotel is in 1900 gevestig en het sedertdien 'n uitstekende naam opgebou vir plattelandse gasvryheid en Tuinroete-verblyf op sy beste. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na ger...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Albertinia

Tarentaal Lodge is aan die rand van die rustige plattelandse dorpie Albertina geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne atmosfeer. Albertina is nie ver van die N2 af wat deur die skilderagtige Tuinroete lei ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Albertinia

7 Mill is in Albertinia, 'n rustige dorpie tussen die Indiese Oseaan en die Langeberge. Verblyf word gebied in 'n groot drieslaapkamerhuis wat gerieflik gemeubileer is. 2 van die slaapkamers het koningingrootte-be...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Albertinia

Dorpshuijs Guesthouse is in die hartjie van Albertinia geleë. Dit is 50 km van Mosselbaai, 40 km van Stilbaai en 29 km van Gouritsmond af en is die ideale oornagplek vir reisigers op die pad tussen Kaapstad en Gqeb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Albertinia akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]