Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Alexandria

3 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Alexandria van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Alexandria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Alexandria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alexandria akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Alexandria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Alexandria Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alexandria

The Golf Lodge B&B bied gerieflik gemeubileerde kamers en is die ideale oornagplek vir sakereisigers of gaste wat tussen Oos-Londen en Port Elizabeth reis. Die lodge bied kamers met ’n koninggrootte-bed wat in 2 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alexandria

Heritage Guest House is in 'n groot, boomryke tuin met oorgenoeg voëlspesies geleë en bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Alexandria. Die gastehuis bied warm Oos-Kaapse gasvryheid met heerlike plaas-etes en ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Alexandria

20% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Full Circle Cottage is op 'n kleinhoewe aan die oewer van die Boesmansrivier en omring deur wildreservate. Dis sowat 16 km vanaf Kenton-on-Sea en vorm deel van die asemrowende Sonskynkus. Die selfsorgkothuisie het...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Fort Sook is in die kusdorpie Cannon Rock in die Oos-Kaap geleë. Let daarop dat Fort Sook as geheel bespreek word oor die Desembervakansie. Dit bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die verblyf bestaan ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Ou Karoo is in Cannon Rocks geleë en bied vakansieverblyf met 'n see-uitsig. Dit is naby winkels, restaurante, die strand en ander geriewe. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste op 'n sla...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Sonskyn-hoekie is in Cannon Rocks geleë, 'n klein kusdorpie in die Oos-Kaap. Dié perseel is oorkant die pad vanaf die strandfront en ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger. Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 bad...

Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Emlanjeni Cottages bied rustieke selfsorgverblyf en is in die Emlanjeni Privaat Wildreservaat sowat 15 km vanaf Kenton-on-Sea geleë. Emlanjeni Cottages het 3 rustieke kothuise wat elk slaapplek het vir 4 gaste. E...

15% af Winteraanbod!
VanafR2 350
R1 998
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Bay View Self-Catering is langs die swemstrand in Cannon Rocks, 'n plattelandse dorpie in die Oos-Kaap. Cannon Rocks is veral bekend onder vlieërbranderryers en vissermanne en die ongerepte strande en rustige atmos...

Vanaf
R3 214
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Emlanjeni Lodge is in Emlanjeni Privaat Wildreservaat op die oewer van die majestueuse Boesmansrivier sowat 17 km vanaf Kenton-On-Sea. Die afgesonderde selfsorg-lodge skuil in die rivierplantegroei en bied 3 verhew...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Oh Hello is op die strand in Cannon Rocks geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie wat met vakansie is of net van die besige stad wil ontsnap. Die woonstel het 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 2 gaste. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Alexandria akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]