Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alverstone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Alverstone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alverstone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Alverstone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Alverstone Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Alverstone

Shenindor is 'n lieflike plattelandse gastehuis op 1,6 hektaar in die heuwels net buite Hillcrest. Dit het 'n asemrowende uitsig oor die Assagay-vallei. 'n Inheemse tuin met 'n ryk voëllewe, omring die huis en dit ...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Assegay, Alverstone

Chillifields Guesthouse is halfpad tussen Pietermaritzburg en Durban geleë, wat dit die ideale verblyf maak as jy van plan is om die Midlands Meander en Vallei van 'n Duisend Heuwels te besoek. Verblyf word in 3 ...

Vanaf
R5 800
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Alverstone

Assagay Forest Lodge is 'n selfsorglodge op 'n privaat plaas sowat 7 km vanaf Hillcrest in Kwazulu-Natal. Dis ideaal vir 'n groep wat op soek is na gerieflike en rustige verblyf weg van die stad se gedruis af. Dié...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Assegay, Alverstone

Anvil Stud Cottages is in Alverstone en is ideaal vir gesinne, paartjies of individue wat op soek is na mooi uitsigte en 'n veilige en privaat plekkie om te bly wat steeds maklike toegang tot Durban en die omgewing ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Alverstone

Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Matusadona Guest Lodge skuil tussen die heuwels en valleie in Assagay, wat deel van die Vallei van 'n 1000 Heuwels vorm. Dié lodge is sowat 4 km vanaf Hillcrest en sowat 35 km vanaf Durban se middestad. Daar is 4 ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Botha's Hill, Assegay

Phezulu is 'n safaripark sonder gelyke en ons bied iets vir almal. Drie chalets lê op die kruin van die wonderskone Vallei van 'n Duisend Heuwels en het luisterryke uitsigte oor die vallei en ons safaripark. Elke...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Lindisfarne B&B is 'n elegante huis in Botha's Hill, 'n buurt in Hillcrest in KwaZulu-Natal. Dis die weg na die Vallei van 'n Duisend Heuwels en dis 37 km noordwes van Durban geleë. Akkommodasie beskik oor 2 self...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Botha's Hill, Assegay

Dream Hills is 'n smaakvol versierde suite in Bothas Hill in Hillcrest. Dié boomryke buurt is die ideale plek om weg te breek uit die besige stad en spog met pragtige natuurlike besienswaardighede. Daar is slaapp...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

Peacevale Getaway bied rustieke rugsakreislosies langs die N3 tussen Pietermaritzburg en Durban, sowat 40 km in elke rigting. Verblyf word gebied in verskeie gastekamers met dubbelkamers, tripel- of 4-enkelbedkamer...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Eagle Wind Manor is geleë op die krans van Botha's Hill, op die randjie van die Vallei van 1000 Heuwels in KwaZulu-Natal. Ons unieke ligging bied die gerief van die nabye Hillcrest met al sy winkels, restaurante en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Alverstone akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Valley Of 1000 Hills blad indien jy na meer Valley Of 1000 Hills akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za