Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Amanzi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Amanzi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amanzi Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Amanzi

Vanaf
R2 680
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Charihandra Game Lodge word privaat besit en is in die malaria-vrye Addo-gebied in die Oos-Kaap geleë. Hierdie lodge bied 'n rustige en vreedsame atmosfeer met manjifieke uitsigte op die berge en asemrowende Addo-s...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Sondagsriviervallei

Rivers Edge Redhouse is op die oewer van die Swartkopsrivier-monding en bied 'n uitsig oor die Zwartkops Vleilandbewaring en die Aalwyn Natuurrservaat. Die verblyf by Rivers Edge Redhouse beskik oor 4 kamers wat in...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Sam's Self-Catering is 'n oulike, klein eenslaapkamerwoonstel in Heath Park in Port Elizabeth. Dit is die ideale akkommodasie vir 'n paartjie of individu wat die Winderige Stad besoek as vakansieganger of sakereisig...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Daliz Gastehuis is geleë in 'n stil dorpie, Bethelsdorp, in Port Elizabeth. Die gastehuis bied puik verblyf wat jou so tuis sal laat voel soos by jou eie huis. Ons het 4 smaakvol versierde en suite-gastekamers en...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Sondagsriviervallei

Die eiendom is oorkant die Swartkopsrivier, so dis ideaal vir bootliefhebbers, vissermanne, kanovaarders, en seilplankvaarders. Staan verstom voor die pragtige uitsig oor die rivier en die sonsondergang! Die hoofhu...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Port Elizabeth, Sondagsriviervallei

Edinburgh House is op die Swartkops-riviermond in Amsterdamhoek, Port Elizabeth geleë. Jy kan waarlik visvang of jou roeibootjie op die riviermonding stoot van die rand van die tuin af! Besoekers kan uitsien na blo...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Elizabeth, Sondagsriviervallei

Die Riverside Lodge is in Amsterdamhoek op die oewer van die Swartkopsrivier en is slegs 2 km vanaf Bluewater Bay-strand en 20 minute se ry vanaf meeste plekke in Port Elizabeth. Amsterdamhoek is 'n dorpie langs die...

Vanaf
R1 960
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Swartkops River Retreat is 'n dupleksmeenthuis met plek vir 8 gaste. Dis langs die Swartkops Rivier geleë. Daar is 3 kamers, waarvan 2 kamers elk 'n dubbelbed het, en die derde kamer het 2 stapelbeddens. Die kame...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Elizabeth, Sondagsriviervallei

Tipper's Rest is 'n selfsorgwoonstel wat aan die eienaar se eiendom geheg is, sowat 20 km van Port Elizabeth Internasionale Lughawe af. Die eiendom front na die Swartkopsrivier. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Port Elizabeth, Sondagsriviervallei

4th Avenue Home is in die woonbuurt, St. Georges Strand, in Port Elizabeth geleë. Dit is ideaal vir 'n groep kontrakteurs, spanne, of 'n familie op soek na verblyf. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za