Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Amanzi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Amanzi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amanzi Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Amanzi

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Orange Beach Apartment is ’n moderne woonstel naby die strand in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié stad is teen Algoabaai se manjifieke kuslyn geleë en dit spog met die perfekte kombinasie van warm seewater, on...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Aquadel het 3 luukse kamers met kwaliteit beddegoed in 'n goed versorgde, pragtige tuin. Alle kamers word daagliks gediens met komplimentêre vars koffie, tee, suiker, melk en vars handdoeke. Die eenheid het sy ei...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Whales Way Lodge bied B&B en selfsorgeenhede net 15 minute van Nelson Mandelabaai se middestad en Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe af. Verblyf bestaan uit 14 unieke kamers. Dié kamers het elk óf 'n he...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

84 on Himeville is 'n luukse selfsorg-eenheid langs die see in die stil, luukse voorstad Blue Water Bay. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Die hoof...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Coega Harbour View is in die luukse voorstad van Bluewaterbaai, 'n 3-ster-gastehuis met B&B-verblyf en is stapafstand van die Bluewaterbaai-strand af. Daar is 6 eenhede en met slaapplek vir 12 gaste. Elke eenheid h...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

House Haven bied luukse B&B-akkommodasie. Ons verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Ander maaltye kan voorsien word indien dit vooraf gereël word. Kom ontspan en verlustig jouself in die warm en ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Tamapa Lodge is geleë teen die strand in Blouwaterbaai. Dit is naby die Coega IDZ en Coega-hawe en slegs 15 minute se ry vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe. Tamapa Lodge het 'n verskeidenheid slaapka...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Ebenezer Guest House is net langs die N2-snelweg geleë en bied gerieflike verblyf vir jou volgende besoek aan Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir vakansiegangers en besigheidsreisigers. Hierdie gastehuis ...

Vanaf
R5 385
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Blue Tides is 'n dubbelverdiepinghuis in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié stad aan Algoabaai se kus spog met heerlike warm water en beskutte strande met 'n sub-tropiese klimaat. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste i...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Kelzane Guesthouse is in Bluewater Bay in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis word deur 'n wonderlike paartjie wat goed na hulle gaste omsi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]