Orden Volgens:
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Filter Volgens Aanbieding:
Filter Volgens Tipe:
Filter Volgens Fasiliteit:
Filter Volgens Stergradering:
Resensies van AmanzimtotiLees regte resensies van Amanzimtoti van 215 geverifieerde gaste.
Indien jy Amanzimtoti besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Amanzimtoti.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzimtoti akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings! So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzimtoti Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek. |
Amanzimtoti Akkommodasie158 lekke plekke om te bly
Kyk Vir Beskikbaarheid SPAAR 30%
5 Key Largo is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorp Kingsburgh aan die Suidkus. Die eenheid het 2 slaapkamers, 'n oopplan-leefarea, -kombuis en dubbeltoesluitmotorhuis en bied slaapplek vir 5 ... Hierdie luuks gemeubileerde selfsorgwoonstel met lugversorging is in Amanzimtoti, reg teen die strand, geleë. Die cabana se moderne vakansiewoonstel met slaapplek vir 6 bied 'n pragtige uitsig oor die see vanaf di... Cabanas Del Mar 2 is 'n moderne, selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie, Winklespruit. Die kompleks is aan die seekant en naby winkels, strande en restaurante geleë. Dié eenheid is op die onders... 10% af Langtermyn-
verblyf! Ocean Breeze 38 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks in Winklespruit geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander geriewe. Die woonstel bied slaapplek vir 5 g... 14% af Aanbod!
Beach Retreat Gastehuis bied verblyf in Amanzimtoti. Die perseel is teen die kuslyn so gaste kan asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan verwag. Daar is 'n lieflike tuin, 'n buite-swembad wat regdeur die jaar oo... 604 Dromedaris is 'n seekantwoonstel met selfsorg-geriewe op Amanzimtoti se strand. Amanzimtoti is een van die gewildste bestemmings aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Besoekers baljaar lekker in die branders wat deur ha... Rockrose Cottage is 'n stylvol gemeubileerde selfsorgkothuis aan die Amanzimtoti-kuslyn, geskik vir sakereisigers of gesinsvakansies. Ons is naby Amanzimtoti se hoofstrand, Galleria-inkopiesentrum, hospitale en die ... Hierdie lieflike tweeslaapkamereenheid is op die grondvloer en bied 'n uitsig oor die see met direkte toegang tot die strand. Die eenheid is in Kingsburgh, Amanzimtoti naby verskeie winkles geleë. Dit bied selfsorg... 68 Eden Sands is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks langs die strand in Winklespruit. Die kompleks het direkte toegang tot die strand. Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 2 ... Albatros 302 is reeds in 1970 gebou, maar dié eenheid is 'n luukse, moderne selfsorg-vakansiewoonstel reg langs die strand in die unieke vakansiedorpie Amanzimtoti, net 20 km vanaf Durban in KwaZulu-Natal. Dié woo...
Amanzimtoti, net suid van Durban, is een van die gewildste vakansiebestemmings in KwaZulu-Natal. Die dorp is bekend vir sy warm weer en strande vir swem, branderplankry en duik, maar daar is ook inkopiesentrums, arkades en waterparke wat sal verseker dat die hele gesin die naweek, langweek of vakansie behoorlik sal geniet. Miskien is jy selfs gelukkig genoeg om die jaarlikse sardienloop te kan sien!...
Lees meer
|

Filtreer Uitslae.
Dit kan 'n tydjie neem...