Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Warner Beach (41)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (209)
B&Bs (11)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (180)
Nabygeleë Streke
Durban
Kingsburgh
Umlazi

Resensies van Amanzimtoti

4.5 / 5  
volgens 643 resensies
Lees regte resensies van Amanzimtoti van 643 geverifieerde gaste.
Indien jy Amanzimtoti besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Amanzimtoti.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzimtoti akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzimtoti Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amanzimtoti Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Amanzimtoti

El Palma Gastehuis is in Amanzimtoti, slegs 25 minute vanaf Durban se hoofsportstadions, uShaka Marine World en die Internasionale Konferensiesentrum. Die gastehuis bied eenhede aan sakereisigers of vakansiegangers ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Amanzimtoti

L'Escalier Cabanas 507 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige L'Escalier Cabanas-kompleks in Amanzimtoti. Die kompleks is op die strandfront en het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n privaat strandarea. Di...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Athlone Park, Amanzimtoti

Milkwood Beach Apartments is teen die Saffierkus in Amanzimtoti geleë en bied ongelooflike uitsigte oor die oseaan. Dit is ver genoeg vanaf die dorp se bedrywighede, maar naby genoeg sodat gaste al die doendinge in...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

Amanzimtoti is een van KwaZulu-Natal se gewildste bestemmings, en hierdie moderne woonstel met 'n 90°-see-uitsig is teen die strand geleë met 'n geplaveide promenade na die hoofstrand. Die strand beslaan 7 km en d...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Doonside, Amanzimtoti

Shangri La 803 is 'n selfsorgwoonstel in Doonside, Kingsburgh. Dit is 'n klein kus-oord op die oewer van die Little Manzimtoti-rivier in KwaZulu-Natal. Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste - 4 volwassenes en 2 k...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Doonside, Amanzimtoti

Shangri La Apartment 208 is 'n selfsorgwoonstel wat in die kus-oord, Doonside Kingsburgh, op die oewer van die Klein Amanzimtoti-rivier in KwaZulu-Natal geleë is. Hierdie woonstel bied slaapplek vir 6 gaste, 4 vol...

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

603 L'Escalier is in die gewilde vakansiebestemming Amanzimtoti aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Ons bied gehalte-verblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Die woonstel het 'n lieflike balkon wat oor die war...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

Warnadoone bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in die Warnadoone-kompleks in Warner Beach. Die woonstelkompleks is gerieflike geleë op die strandfront, en gaste kan see- ...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

Inyoni Rocks Cabanas No 40 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Inyoni Rocks Cabanas-kompleks in die hartjie van Amanzimtoti, reg langs Amanzimtoti se hoofstrand. Hierdie strand is gewild onder brande...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Amanzimtoti

L'Escalier Cabanas 107 bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n gemeubileerde strandfront-woonstel in Amanzimtoti, 'n kusdorpie met die mooiste uitsigte vanaf die balkon. Die woonstel is binne stapafstand van die...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti

Tradewinds Lodge is teen die Indiese Oseaan aan die Sonskynkus geleë. Dit kyk oor die golwe en Pompanabaai. Die lodge is net 20 minute van Durban se middestad af geleë. Ervaar 'n aangename styl van gasvryheid waar...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

Stella Maris 123 is in Amanzimtoti en bied gehalteverblyf aan 'n vakansie met 'n pragtige see-uitsig van binne die woonstel of van die balkon af. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en b...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Amanzimtoti

L’Escalier is 'n ruim strandfrontwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in Amanzimtoti. Dié drieslaapkamerwoonstel op die derde verdieping kyk oor die see en strand en word met 'n hysbak of trappe bereik. Die hoofs...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Amanzimtoti

Amanzimtoti Ultimate Seaview Vacation is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Amanzimtoti. Dit is naby die strand en bied 'n lieflike uitsig oor die see. Amanzimtoti is een van die gewildste vakan...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

46 on Isundu Road is in die kusdorpie Amanzimtoti, net suid van Durban. Dié selfsorgeenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2...

Vanaf
R705
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Doonside, Amanzimtoti

Doonside Vakansiewoonstelle bestaan uit 2 unieke woonstelblokke wat langs mekaar geleë is. Daar is 4 woonstelle in elke blok en almal word as selfsorg-vakansieverblyf verhuur. Doonside is 'n vreedsame area en die w...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

Cabanas Del Mar 79 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Warner Beach, Kingsburgh. Die kompleks is teen die strand en spog met direkte toegang tot die strand. Verblyf is beskikbaar in 'n woonstel met l...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amanzimtoti

Asemrowende uitsig in Toti is 'n selfsorgwoonstel wat in die High Tides-kompleks in Amanzimtoti geleë is. Hierdie veiligheidskompleks is net 150 m van die strand af. Die woonstel front na die see en beskik oor 2 s...

Vanaf
R905
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Amanzimtoti

The Grandeur is 'n gastehuis en konferensiesentrum in Amanzimtoti in Durban. Dit is perfek vir korporatiewe- en vakansiereisigers wat opsoek is na 'n rustige wegbreekplek naby aan die aksie. Daar is 6 slaapkamers b...

Vanaf
R810
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Amanzimtoti

Beach View 705 is 'n ten volle gemeubileerde woonstel in die kusdorp Amanzimtoti. Die woonstel is in 'n woonstelblok teen die see geleë en het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die slaapkamers het dubbelbedd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 161 tot 180

Amanzimtoti, net suid van Durban, is een van die gewildste vakansiebestemmings in KwaZulu-Natal. Die dorp is bekend vir sy warm weer en strande vir swem, branderplankry en duik, maar daar is ook inkopiesentrums, arkades en waterparke wat sal verseker dat die hele gesin die naweek, langweek of vakansie behoorlik sal geniet. Miskien is jy selfs gelukkig genoeg om die jaarlikse sardienloop te kan sien!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za