Verified Reviews

Amanzimtoti

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amanzimtoti

Rated 4.5 out of 5 based on 400 reviews.

Amanzimtoti

Stella Maris

"Self ná oorstroming was strande baie goed opgeruim. Baie beslis die regte plek om vakansie te hou."

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"This is the ideal spot for adventure seeking guests. Shark cage diving, surfing, snorkelling, diving , deep sea fishing and much more."

Warner Beach, Amanzimtoti

Aloes No.21

"Alhoewel ons oor Paasnaweek die area besoek het, was ons baie verbaas dat Warner Beach baie stil en rustig was en nie volgepak met vakansiegangers en baie verkeer nie. Sal weer daar aandoen."

Doonside, Amanzimtoti

3 Key Largo

"Beter as Toti self, omrede dit stiller en veiliger is."

Doonside, Amanzimtoti

5 Key Largo

"Nie een ordentlike eetplek nie, daarvoor moet jy mall toe of Amanzimtoti Center toe."

Warner Beach, Amanzimtoti

Eden Sands 59

"Lekker skoon strand vir visvang en swem."

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Clean and not overcrowded and safe."

Amanzimtoti

Amanzimtoti Ultimate Seaview Vacation

"Small holiday location on the beach with good nearby facilities in a safe beach tidal pool. "

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Dit is skoon en nie te besig nie. Jy is steeds tussen mense maar daar is genoeg spasie. Niemand vertrap mekaar nie. Daar is toesig oor die hele strand en daar word mense na jou gestuur vir veiligheidsredes indien die see te rof is die dag om jou te waarsku in die minder besige dele."

Doonside, Amanzimtoti

Afsaal Vakansie Woonstel

"Gerieflik naby see en inkopiesentrums."

Amanzimtoti

L'Escalier 206

"Behalwe vir 'n baie gevaarlike T-aansluiting van die woonstelblok af op pad na mall, is dit regtig 'n goeie plek. Om die T-aansluiting oor te steek, regs te draai na mall is net nie moontlik nie. Daar kort beslis 'n robot, ons wil daar koop, maar sulke moeilike plekke waar jy sukkel om te draai, laat ons liewers kyk na plekke met veiliger verkeer en robotte. Pragtige skoon strande en maklik bereikbaar vanaf lughawe."

Amanzimtoti

26 Driftsands

"Almal was baie vriendelik en bedag, selfs die lewensredders is baie professioneel. "

Amanzimtoti

L'Escalier 206

"Baie gewild, baie strande, water glybane en restourante."

Amanzimtoti

110 L'Escalier Cabana

"Kersfees en nuwejaar is 'n riller met al die mense op die hoofstrand."

Doonside, Amanzimtoti

Driftsands 36

"Rustige strand wat nie te veel mense het nie. Dit is die ideale plek om te ontspan."

Amanzimtoti

Stella Maris

"Feels like home."

Amanzimtoti

Amanzimtoti's Ultimate Vacation

"Sal enige tyd weer gaan vakansie hou in Amanzimtoti en ook weer dieselfde verblyf van gebruik maak."

Warner Beach, Amanzimtoti

Cabanas Del Mar 2

"The beach is clean and a life guard is on duty in the designated area. "

Doonside, Amanzimtoti

5 Key Largo

"Lekker rustig in die buiteseisoen. "

Doonside, Amanzimtoti

3 Key Largo

"General area and shops not great, but complex and beach lovely."

Doonside, Amanzimtoti

5 Key Largo

"Needs a bit more development as it has a lot of potential to be destination of choice when going to KwaZulu-Natal. Very beautiful place and more halaal food places and a bit more entertainment for the kids. maybe start having more shops closer to the beach. "

Warner Beach, Amanzimtoti

Cabanas Del Mar 2

"Die see is pragtig en swem baie lekker daar. "

Amanzimtoti

110 L'Escalier Cabana

"Ons gaan altyd Toti toe en was aangenaam verras deur naweek stilte by publieke braai-areas en lagoon wat gewoonlik so raserig was met mense wat deur die dag in motors sit en kyk wie kan die grootste geraas maak. "

Doonside, Amanzimtoti

5 Key Largo

"It is the best holiday site in KZN!"

Warner Beach, Amanzimtoti

Cabanas Del Mar 78

"Oulike gemeenskap, die mense is vriendelik en baie gaaf. "

Amanzimtoti

Afsaal 411 Holiday Flat

"We loved it. It's in a good area and is safe and close to all amenities, overall a greater stay. Just two minutes work to TOTI mall and a ten minutes to SPLASH. Very nice and I will go back."

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Kort stalletjies, maar baie netjies."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers