LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Amathole-distrik
4.4/5

Lees regte resensies van Amathole-distrik van 1080 geverifieerde gaste

Indien jy Amathole-distrik besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Amathole-distrik.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amathole-distrik Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amathole District accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amathole-distrik akkommodasie

Bladsy 6 - 334 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R1 380
per nag, vir 4 mense

Apartment on Santorini is 'n selfsorgwoonstel in die woonbuurt, Bunkers Hill. Dit is naby die Oos-Londen Gholfbaan, 1 km van die strand af e...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Wasgoeddiens
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 4 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid

Hornbill's Nest

Selfsorg in | Cintsa, CintsaAmathole-distrik
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Hornbill's Nest bied selfsorgverblyf in Chinsta in die Oos-Kaap en is ideaal vir gaste wat die Wildekus wil verken. Dié verblyf bied gaste...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense

Amber Bed and Breakfast is in Oos-Londen geleë en bied verblyf aan op 'n selfsorg- of B&B-basis. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na geri...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 800
per nag, vir 7 mense

The Deck Cove Rock Country Estate is op 'n veilige landgoed in Oos-Londen geleë. Die Amalinda Natuurreservaat, Oos-Londen se Akwarium, die s...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 7 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Mac Kenzie's Accomodation is aan die oewer van die Nahoonrivier in die stil voorstad Dorchester Heights in Oos-Londen geleë. Ons is na aan d...

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid

Enjoy Guest House

B&B in | Selborne, SelborneAmathole-distrik
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Enjoy Guest House is in die stil buurt Selborne, in die hartjie van Oos-Londen geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 5 gastekamers. Die ga...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

Oom Daan's B&B

B&B in | Oos-Londen, Oos-LondenAmathole-distrik
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Oom Daan's B&B bied gerieflike B&B-verblyf in Beacon Bay-Noord in Oos-London. Die B&B is net 2,7 km van die strand af en die ligging bied ma...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Heron Cottage

Selfsorg in | Cintsa, CintsaAmathole-distrik
Vanaf
R1 855
per nag, vir 5 mense

Heron Cottage bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Chintsa. Die eiendom bied see-uitsigte vanaf die tuin en dit is die ideale basis vanwaar...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 855
per nag, vir 5 mense

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Benri B&B Self-catering is 'n 4-ster-instansie op die Oceanway Road in Gonubie, wat langs die kus loop. Vissermanne, drawwers en wandelaars ...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense

Kei Sands Resort 18

Selfsorg in | Keimond, KeimondAmathole-distrik
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Kei Sands Resort 18 bied selfsorgverblyf in die kusdorpie, Keimond in die Oos-Kaap en is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers en visvan...

Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Amathole-distrik akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem