Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Amsterdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Amsterdam.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amsterdam akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amsterdam Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amsterdam Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Lodge in Amsterdam

Glen Oak Lodge is versteek in die bekoorlike dorpie, Amsterdam, op pad na die Krugerwildtuin, KwaZulu-Natal se kuslyn en Swaziland. Die lodge bied uitstekende verblyf en is ingerig vir enkelreisigers, paartjies of g...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Amsterdam

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mkhondo, Mpumalanga

Suikerbosskuur Accommodation is op die plaas Glen Eland geleë, net 15 km van Amsterdam af. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir natuurliefhebbers aangesien daar baie wild en voëls hier te vinde is. Die plaas is o...

Vanaf
R1 058
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Springgrove Estate bied bekoorlike selfsorgkothuise en is 17 km vanaf Lothair geleë. Dié instansie is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige vakansie- of sakeverblyf, weg van die stad af. Verblyf by Springgro...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lothair, Mpumalanga

De Oude B&B is die lieflike skepping van Johan en Merinda Scheepers. Dit is'n verwelkomende oase in egte Suid-Afrikaanse platteland-styl. Dit is 53 km vanaf Ermelo op die Lothair-pad en die ideale oornag-B&B in die ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piet Retief, Mpumalanga

Emahlathini Gastehuis is 18 km buite Piet Retief geleë op pad na die Swazi-grens (100 m vanaf die grens), en is ideaal as jy op pad is na Swaziland, Mosambiek of Natal of as jy vir 'n naweek wil wegbreek uit die st...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ermelo, Mpumalanga

Tolderia Resort bied verblyf in selfsorg-chalets en is 50 km oos van Ermelo in Mpumalanga geleë. Dit is perfek vir gaste op soek na rus en vrede, villa-styl verblyf met unieke uitsigte en 'n verskeidenheid geriewe ...

Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piet Retief, Mkhondo

Silvex Gastehuis bied gehalte verblyf vir gaste wat op soek is na tydelike verblyf in die Piet Retief in die Mpumalanga-area. Daar is 25 kamers wat bestaan uit eenhede vir 2 tot 4 gaste. Van ons eenhede is selfsorg...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Piet Retief, Mpumalanga

DeJa-Vu Lodge and Wedding Venue is in die buitewyke van Piet Retief geleë en grens aan Swaziland en Mosambiek. Dit is 'n ideale oornagplek vir sakereisigers en vakansiegangers. Hierdie lodge het 10 uniek ontwerpte...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief, Mkhondo

African Flair Lodge is in Piet Retief in die suide van Mpumalanga geleë. Ons bied 6 pragtige, gerieflike grasdakkamers wat veilig en privaat is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en warm dekor met 'n Afrika-tema ...

Vanaf
R375
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Piet Retief, Mpumalanga

Sundowner Lodge and Caravan Park is in Piet Retief geleë en bied verskeie verblyf- en kamp-opsies. Piet Retief is halfpad tussen Gauteng en die Noordkus en is ook die perfekte plek vir oornagverblyf onderweg na Mos...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za