Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Amsterdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Amsterdam.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amsterdam akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amsterdam Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amsterdam Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Amsterdam

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piet Retief, Mkhondo

Rest Valley Guest House is op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van Piet Retief, 'n skilderagtige dorpie in Mpumalanga. Die plaas bied 'n rustige wegbreek met pragtige uitsigte. Die kleinhoewe grens aan 'n wildskamp w...

Vanaf
R1 145
per nag (plek vir 2)
Lodge in Piet Retief, Mpumalanga

Welgekozen Country Lodge is in die buitewyke van Piet Retief geleë. Die lodge is in 'n rustige area en spog met luisterryke tuine en lieflike fonteintjies. Verblyf word aangebied in 14 en suite-kamers wat smaakvol...

Vanaf
R750
per nag, vir 1
Lodge in Piet Retief, Mpumalanga

Die Aloe Country Lodge is 'n oulike gastehuis wat in die buitewyke van Piet Retief, ook bekend as Mkhondo, geleë is. Aloe Country Lodge is 'n plek waar outydse bekoring en moderne luuksheid saamsmelt. Ons is die id...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Piet Retief, Mpumalanga

Hierdie gastehuis se ideale ligging beteken dat die plattelandse gevoel behoue bly en daar is 'n swembad- en buite-area met 'n plattelandse gevoel. Die Palm Inn Guest House is 'n luukse gastehuis in Kerk en Theo Moc...

Vanaf
R710
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Piet Retief, Mpumalanga

Greendoor Guesthouse bied gerieflike verblyf in die historiese dorpie Piet Retief in individueel versierde, en suite-kamers. Jou gasvroue, Elbie en Charleen, en die personeel sien uit om jou welkom te heet by hul ga...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief, Mpumalanga

BelAir is 'n smaakvol versierde gastehuis met 15 slaapkamers in Piet Retief. Dit is naby verskeie restaurante en winkels. Daar is 3 verskillende kamerkategorieë wat beskikbaar is aan gaste. Elke kamer is toegerus ...

Vanaf
R771
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief, Mpumalanga

LA Guest House is in die hartjie van die gras- en vleilande van Mpumalanga geleë. Verder is ons by die N2, wat van hierdie gastehuis die ideale oornagplek maak op jou reistog na Swaziland, KwaZulu-Natal en die Krug...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief, Mpumalanga

Chateau B&B is ideaal vir oordeelkundige gaste en sakereisigers wat op soek is na iets spesiaal teen bekostigbare, mededingende pryse in Piet Retief in Mpumalanga. Chateau B&B bied onafhanklikheid, rustigheid en pr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief, Mkhondo

De Loft Guesthouse bied gerieflike verblyf, onberispelike diens en gasvryheid in die pragtige historiese dorpie, Piet Retief. De Loft Guesthouse het "Deluxe"-, Superieur-, en gesinskamers. Elke kamer het 'n en suit...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief, Mpumalanga

Bali Biasa is in die hartjie van Piet Retief in Mpumalanga, op die Reënboogroete en ongeveer 30 km van Swaziland af. Die gastehuis bied luukse verblyf in 'n hartlike en rustige atmosfeer. Dit is die ideale akkommod...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]