Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Anerley

4.5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Anerley van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Anerley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Anerley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Anerley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Anerley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Anerley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Anerley

Vanaf
R499
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sunwich Port, KwaZulu-Natal

Jacobs Cottage by the Ocean bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus kothuis op die eienaars se eiendom. Dit het 'n groot erf met 'n pragtige uitsig oor die see. Jacobs Cottage is net 200 m van die hoofstrand by ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Sky Tyde's Beach House is in die Southport-woonbuurt in Port Shepstone geleë. Dié huis is teenaan die rustige South Port Beach Blouvlagstrand en is bekend vir goeie visvanggeleenthede en 'n lekker getypoel. Die h...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Driftwood is 'n strandfront-selfsorgkothuis met slaapplek vir 10 mense in Southport, Port Shepstone. Dié kothuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer he...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Sea Cottage is ’n selfsorgkothuis by die strand aan KwaZulu-Natal se Suidkus in die dorpie Southport. Southport is ’n baie gewilde visvangplek en is ook naby verskeie restaurante, gholfbane en winkelgeriewe. Die...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Dolphin Place is 'n strandfronthuis in Southport, Port Shepstone. Dié huis het slaapplek vir 16 gaste en beskik oor 7 slaapkamers en 5 badkamers. Daar is 'n gemeenskaplike area met toegang tot die noordelike en su...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sunwich Port, KwaZulu-Natal

UNTU Palms is 'n vakansie-oord vir gesinne op Sunwich Port se strandfront in Port Shepstone. Die oord is ideaal vir gesinne en groepe van alle groottes. Verblyf is beskikbaar in chalets met slaapplek vir 8 gaste, ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 12)
Rugsakreisigerslosies in Melville, KwaZulu-Natal

Triple P Spiritual Retreat bied selfsorg-rugsakreisigersverblyf in Port Shepstone. Die perseel grens aan 'n woud met verskeie interessante hoekies, 'n labirint, 'n tuin, woestyntuin, 'n boma met 'n vuurput en onderd...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Daddas Place 2 is ‘n selfsorgwoonstel op die veilige Mangrove Kuslandgoed, net 150 m vanaf Banana Beach in Melville, Port Shepstone. Dié woonstel is op die onderste verdieping en het slaapplek vir 4 volwassenes ...

Voorkeurvennoot
30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 150
R805
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

At 4 Umzumbe Beach Apartment is 'n luukse woonstel in die stiller deel van Banana Beach naby Port Shepstone aan die KwaZulu-Natalse Suidkus geleë. Die onderdak-patio bied 180°-uitsigte oor die Indiese Oseaan en di...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Dadda's Place is 'n lieflike, gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Mangrove Kuslandgoed, net 150 m vanaf Melville se Banana Beach in Port Shepstone. Dié grondverdiepingwoonstel het slaapplek vir 6 gaste e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za