Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Anerley

4.5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Anerley van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Anerley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Anerley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Anerley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Anerley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Anerley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Anerley

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Daddas Place is 'n lieflike, gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Mangrove Kuslandgoed, net 150 m vanaf Melville se Banana Beach in Port Shepstone. Dié grondverdiepingwoonstel het slaapplek vir 6 gaste en...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Boboyi 2 is 'n grondvloer-eenheid wat noord front en is net 150 m van die ongerepte Banana-strand af. Banana-strand is in 'n stil gedeelte van die Hibicus-kus tussen Hibberdene en Port Shepstone geleë, maar is nie ...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Banana Beach Holiday Resort is tussen Hibberdene en Port Shepstone geleë en bied 'n verskeidenheid selfsorg-akkommodasie in chalets en grasdak-rondawels. Die eenhede wissel in grootte van rondawels met 2 beddens t...

Vanaf
R1 076
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

1 Boboyi Mangrove Beach Estate is 'n selfsorghuis in Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit is ideaal vir 'n paartjie, vriende en gesinne wat smag na 'n tradisionele wegbreek by die see. Hierdie eenheid o...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

By 2 Mzimayi maak die geluid van branders jou soggens wakker. Die eenheid is net 150 m van die ongerepte Banana-strand af en 'n privaat paadjie lei verby 'n strandmeer wat omsoom word deur wortelbome tot by die stra...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Mzimayi 3 is 'n ruim woonstel wat na die see front en slaapplek vir 5 gaste in Melville, Port Shepstone bied. Dié woonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkam...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

3 Umzimkulu is 'n selfsorgwoonstel op die veilige en luukse Mangrove Strandlandgoed in Melville, Port Shepstone. Die kompleks is ideaal geleë naby Banana-strand en die Koshwana-riviermond. Die hoekwoonstel op die...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Mtwalume 6 bied gerieflike verblyf in 'n veilige kompleks naby Port Shepstone. Die woonsel het 'n see-uitsig en die kompleks is naby veilige swemstrande geleë. Dié woonstel is op die eerste verdieping en het 2 sl...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Dieu Donnee River Lodge is ideaal geleë op die R102 in Southport, net 7 km noord van Port Shepstone op die hoofweg tussen Oos-Londen en Durban. Dit is ideaal vir oordeelkundige sake-, sport- en vakansiereisigers wa...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sea Park, KwaZulu-Natal

Xanadu Guest House bied gerieflike, skoon selfsorgverblyf in 2 ruim tuin-chalets en 'n dubbel suite wat in die rustige vakansiedorpie, Southport, net 10 km noord van Port Shepstone geleë is. Ons verblyf word aange...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za