Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Anerley

4.5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Anerley van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Anerley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Anerley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Anerley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Anerley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Anerley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Anerley

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sea Park, KwaZulu-Natal

Sea La Vie is in Southport / Sea Park geleë en bied 'n keuse tussen eenhede wat net 300 m van die strand af geleë is. Gaste kan tussen 3 selfsorg-eenhede kies: Beach House, Mermaid's Cove en Captain's Corner. El...

10% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 125
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sea Park, KwaZulu-Natal

Sanlou is in die kusdorpie, Southport aan die Suidkus geleë. Hier kan gaste ongelooflike strande en winkelsentrums vind. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste (maksimum 6 volwassenes, word toegelaat)...

15% af Naweke!
VanafR1 680
R1 428
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Sea Park, KwaZulu-Natal

Pelmiet Cottage bied selfsorgverblyf in Southport - 'n kusdorpie aan die Suidkus met winkelsentrums en ongerepte strande. Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n konin...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sea Park, KwaZulu-Natal

16 St Johns Apartment is in Port Shepstone en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 2 slaapk...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sea Park, KwaZulu-Natal

A Wave From It All is 'n gastehuis wat bestuur word deur die eienaar en bied selfsorg-eenhede in Sea Park in Port Shepstone. Die perseel is naby die hoofstrand, getypoele en piekniek- en braaiplekke. A Wave From It...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Palm Place is 'n ruim vakansiehuis vir 8 gaste in Melville, Port Shepstone. Dié huis is in 'n tropiese tuin en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-ba...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Isigidi Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis in Melville in Banana Beach, sowat 12 km tussen Port Shepstone en Hibberdene, geleë. Die huis is ideaal vir 'n familie of 'n groep wat op soek is na gerieflike verbly...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sea Park, KwaZulu-Natal

2 Oxford Road is in die bekoorlike dorpie, Southport, in Port Shepstone geleë. Die area bied 'n groot verskeidenheid doendinge vir 'n prettige vakansie. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoo...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Sea Park, KwaZulu-Natal

Big Bay Beach House is 'n ruim en gemaklike huis wat perfek is vir 'n lekker wegbreek saam met vriende en familie. Die huis is net 'n paar meter van die strand af en dit het 6 slaapkamers wat slaapplek bied vir 12 ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sea Park, KwaZulu-Natal

Seapark Cottages is 'n tipiese Suidkus-vissermanshuisie wat in 3 individuele kothuise verdeel is. Dit is in Southport geleë wat net 115 km vanaf Durban, 7 km vanaf Port Shepstone en 25 km vanaf Margate is. Dit is o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za