Resensies van Anerley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Anerley bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.55 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
Thea V. - 2nd January 2020
staying in Anerley
Baie sentraal geleë en tog is die strandjie klein genoeg dat daar nie groot massas mense is wat mekaar vertrap nie.
Johan D. - 12th October 2019
staying in Anerley
Pragtige en rustige plek, sal self daar wil bly.
Mike P. - 10th September 2019
staying in Anerley
A sleepy hamlet.
Wilma G. - 5th April 2019
staying in Anerley
Mooi, ongerepte area. Gerieflik naby aan Port Shepstone en ander gewilde strande. Ek sal enige tyd weer in die area gaan vakansie hou.
Betsie D. - 25th March 2019
staying in Anerley
Dit is rustig, skoon en het baie verskillende strande om van te kies.
Zerina A. - 7th January 2019
staying in Anerley
Clean. Private. Sophisticated. Laid back. Beautiful, absolutely beautiful. Friendly. Gorgeous. Safe.
Johan C. - 27th August 2018
staying in Anerley
Kan dit aanbeveel.
Steven W. - 9th July 2018
staying in Anerley
Baie lekker klimaat in die winter, met basiese geriewe beskikbaar. Heerlike ontspan-plek.
Vernon R. - 18th April 2018
staying in Anerley
Anerley is klein maar naby genoeg aan Shelly Beach en Port Shepstone. Dit beteken dat daar genoeg is om te doen rondom die area.
Barney V. - 8th January 2018
staying in Anerley
Baie klein en heerlik stil en persoonlik. Baie lekker vakansie plekkie.
Joey A. - 5th January 2018
staying in Anerley
Very laid back little town and friendly people. It is in need of a few stop streets as drivers never stop and speed along the main road.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za