Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Arboretum besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Arboretum.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Arboretum akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Arboretum Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Arboretum Akkommodasie - Bloemfontein

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Arboretum

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waverley, Naval Hill

Luxury Guesthouse Co @ ou Vrystaat Huis is 'n privaat gastehuis met 'n luukse, kalmerende atmosfeer in Bloemfontein in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 4 ruim gastekamers wat individueel versier is. Elke kam...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloemfontein, Vrystaat

Premier Splendid Inn Bloemfontein bied B&B-verblyf in Bloemfontein se middestad. Die hotel is ideaal vir 'n sake- of vakansieverblyf. Premier Splendid Inn Bloemfontein het 88 individueel versierde kamers. Elke kame...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Abba Self-catering House and Flats bied gerieflike akkommodasie in een van Bloemfontein se stil, rustige woonbuurte. Hierdie onderneming is ideaal vir individue, gesinne en sakelui. Akkommodasie word voorsien in h...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Urban Leaf Selfsorg Eenheid bied selfsorg-verblyf aan 5 gaste in 'n stil straat wat in Dan Pienaar, Bloemfontein geleë is. Die eenheid is op die eerste verdieping, het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers, 'n badkame...

Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR999
R699
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Valentina bied 'n selfsorgwoonstel, asook 'n paar gastekamers. Die verblyf is in Dan Pienaar in Bloemfontein. Verblyf word gebied in 3 eenhede, waarvan 2 eenhede slaapplek vir 4 gaste het en 1 wat slaapplek vir 2 g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Westdene, Bloemfontein

Rosedene 6 is 'n selfsorg-eenheid in Westdene, Bloemfontein. Dié oopplan-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea met 'n sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, br...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R723
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene, Bloemfontein

Rosedene 4 is 'n selfsorgeenheid in Wesdene, 'n gewilde woonbuurt in Bloemfontein. Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea, 'n sitkamer en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene, Bloemfontein

Rosedene 5 is in Westdene in Bloemfontein geleë. Die kamer beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die b...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Bloemfontein

Kestell Stables is 'n lieflike gastehuis in Waverley en bied gaste 'n keuse van 3 kamers. Die kamers het lugversorging, privaat ingange en bied toegang tot stoepe met 'n uitsig oor die tuin. Die kamers het 2 enkelb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene, Bloemfontein

Rosedene Guest House bied selfsorgverblyf in Westdene in Bloemfontein. Verblyf word in 3 ateljeewoonstelle met slaapplek vir 2 of 3 gaste gebied. Elke woonstel het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Arboretum akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]