Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Ashlea Gardens

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Ashlea Gardens van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Ashlea Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ashlea Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ashlea Gardens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ashlea Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ashlea Gardens Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ashlea Gardens

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation is in die boomryke woonbuurt Ashlea Gardens in Pretoria. Dit is 2 km vanaf die N1-hoofweg. Verblyf is beskikbaar in 'n klein maar uitstekende gastekamer met slaapplek vir 2 ga...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ashlea Gardens

178 Club bied gerieflike verblyf in Pretoria. Ons is sentraal geleë en naby Brooklyn, Menlyn Mall, die Hazelwood-sentrum en Menlyn Maine. Hier is tientalle kantore in die omgewing wat 178 Club ideaal maak vir saker...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Ashlea Gardens

Menlyn Boutique Hotel is 'n plek waar luuksheid, rustigheid en kuns ontmoet. Ons is trots op die beste geriewe gekombineer met elegante kamers wat smaakvol versier is in 'n warm en verwelkomende atmosfeer, met wonde...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ashlea Gardens

Vanaf
R900
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Newlands, Pretoria-Oos

Bali House is in die noordelike voorstad Newlands in Pretoria. Ons is net 4 km vanaf Lynnwood Glen, en Menlyn Park Winkelsentrum en Time Square Casino is met om die hoek. Ons bied verblyf in 3 kamers wat modern ing...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Alphen Park

55 on Dely is sowat 1 km vanaf die N1 in die buurt, Maroelana in Pretoria geleë. Verblyf is beskikbaar in 1 B&B-kamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n ateljee-eenheid (60 m²) wat ook slaapplek vir 2 gaste het. Alb...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newlands, Pretoria-Oos

Dié selfsorgwoonstelle is op een van die Newlands se heuwels geleë met lieflike uitsigte oor die oostelike deel van Pretoria. Dit is stapafstand vanaf winkels soos Woolworths en Spar en 'n kort entjie se ry van di...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newlands, Pretoria-Oos

Newlands Self-catering Unit is in Newlands, Pretoria geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n sakereisiger of oornag. Dis naby Menlyn Mall, Menlyn Maine, Times Square-arena en verskeie winkels, restaurante en an...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Pretoria

Die Duke & Duchess is 'n knus, intieme boetiekhotel in die eksklusiewe woonbuurt Waterkloof Park in die hartjie van Pretoria. Ambassades, Brooklyn Winkelsentrum, Menlyn Park Winkelentrum, 4 km vanaf Menlyn Maine Squ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Lynnwood Glen

40 on Ilkey B&B is 'n bekoorlike B&B in Lynnwood Glen, 'n stil, veilige, lowerryke woonbuurt net 'n klein entjie se ry vanaf Menlyn Park Winkelsentrum. Johan en Danél, jou gasheer en gasvrou, is bekend vir hul hart...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Menlopark, Pretoria-Oos

Menlo View Guest Rooms skuil in Menlo Park in Pretoria-Oos. Dié stil, lowerryke woonbuurt is net 'n klein entjie se stap vanaf Menlyn Winkelsentrum, die Sun Arena by Times Square en Menlyn Maine Casino. Die restaur...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ashlea Gardens akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za