Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Ashlea Gardens

3.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Ashlea Gardens van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Ashlea Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ashlea Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ashlea Gardens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ashlea Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ashlea Gardens Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Ashlea Gardens

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark, Pretoria-Oos

Menlo Park Guest House is in 'n luukse voorstad van Pretoria, Menlopark geleë. Dié gastehuis is naby die N1-snelweg. Verblyf word in 2 gastekamers met koningingrootte-beddens gebied en dié kamers deel 'n badkame...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Pretoria

Die Duke & Duchess is 'n knus, intieme boetiekhotel in die eksklusiewe woonbuurt Waterkloof Park in die hartjie van Pretoria. Ambassades, Brooklyn Winkelsentrum, Menlyn Park Winkelentrum, 4 km vanaf Menlyn Maine Squ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Lynnwood Glen

40 on Ilkey B&B is 'n bekoorlike B&B in Lynnwood Glen, 'n stil, veilige, lowerryke woonbuurt net 'n klein entjie se ry vanaf Menlyn Park Winkelsentrum. Johan en Danél, jou gasheer en gasvrou, is bekend vir hul hart...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Menlopark, Pretoria-Oos

Menlo View Guest Rooms skuil in Menlo Park in Pretoria-Oos. Dié stil, lowerryke woonbuurt is net 'n klein entjie se stap vanaf Menlyn Winkelsentrum, die Sun Arena by Times Square en Menlyn Maine Casino. Die restaur...

10% af Aanbod!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newlands, Pretoria-Oos

Klip en Kristal is 'n gastekamer in die rustige woonbuurt, Newlands, in Pretoria. Dié gastekamer is elegant versier en het 'n koninggrootte-bed. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak, stort en...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Newlands

Waterfalls Boutique Hotel is in die gewilde en eksklusiewe Waterkloof-buurt in die hartjie van Pretoria-Oos geleë. Dit val ook in die Menlyn-area tussen verskeie ambassade-huise. Die hotel bied maklike toegang vana...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Newlands, Pretoria-Oos

Cornerstone Cottage B&B bied gerieflike B&B-verblyf in Newlands, 'n buurt in Pretoria-Oos. Dié B&B is naby die hoofweë wat oor Pretoria-Oos strek. Verblyf is beskikbaar in 'n bekoorlike tuinkothuis en 'n gesinsk...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazelwood, Alphen Park

Stay2Live Hazelwood is een van die ou Pretoria-Oose se bes bewaarde geheime. Dit is tussen Brooklyn en Menlopark geleë en het straatkafees, kosmarkies en kunsboetieks wat dit 'n gewilde woonbuurt in die stad maak. ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark, Pretoria-Oos

Alpine Attitude Boutique Hotel se interessante argitektuur en dekor maak dit anders as ander hotelle. Dit spog met ontwerpe van plaaslike kunstenaars, tesame met hipermoderne lyne en kontemporêre dekor. Die treffen...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Menlopark, Pretoria-Oos

2A @ Quivertree Apartment is op die grens tussen Menlopark en Hazelwood in Pretoria geleë. Dis naby verskeie restaurante in The Village, Hazelwood en The Club Mediese Sentrum. en Menlyn- en Brooklyn-winkelsentrums ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Ashlea Gardens akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za