Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (2)
Indien jy Athlone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Athlone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Athlone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Athlone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Athlone Akkommodasie - Durban North

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone

Mandalay B&B and Conference Centre bied puik verblyf in die hartjie van Durban-Noord. Ons is sentraal geleë tussen Durban- en Umhlanga se sakedistrik. Besoekers word bederf met luukse akkommodasie wat geskik is vir...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone

Centre Court B&B is in die gesogte voorstad Durban-Noord, oorkant die Athlonebrug en noord van die Umgenirivier, geleë. Dit is slegs 5 km vanaf Durban se middestad. Die gastehuis is sentraal geleë en bied maklike ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Athlone

Pilgrims Rest bied lieflike verblyf in Durban-Noord, 'n area met asemrowende uitsigte oor die vallei en die see. Dit is perfek vir ontspannings- of sakereisigers. Die eenheid is op die grondvloer op dieselfde vlak a...

Vanaf
R11 500
per nag (plek vir 24)
Gastehuis in Athlone

AsoRock Villa Guesthouse Durban North is 'n ruim huis met slaapplek vir 24 gaste in Athlone. Dié dubbelverdiepinghuis het 8 slaapkamers en 6 badkamers met baddens en storte. Drie van die kamers het elk 'n koningg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone

Bernies Bed and Breakfast word deur ‘n gesin bestuur en is in ‘n woonbuurt noord van Durban, tussen Durban se middestad en Umhlanga Rocks. Dié B&B is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en bied elegant...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Athlone

Kelvin Lodge & Spa is in die sonnige Durban in KwaZulu-Natal geleë. Ons bied gastehuisverblyf en ons onthaalgeriewe is ideaal vir enige geleentheid of konferensie, met 'n gerieflike voorstedelike ligging. Die lodg...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Athlone

Palm and Banana Palm Cottage is 2 selfsorgkothuise op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Daar is pragtige strande, die warm Indiese Oseaan, natuurreservate, diereparke en dieretuine buite die middestad, wat Dur...

Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 2)
Hotel in Athlone

The Riverside Hotel bied 4 ster-verblyf, uitstekende diens en 'n sentrale en veilige ligging op die oewer van die Umgeni Riviermond. Die 169 kamer het elk 'n kombuisie wat toegerus is met \n mikrogolfoond, yskassie...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Athlone

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Old Mill Guest House is 'n B&B in Durban-Noord. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede. Old Mill Guest House beskik oor 7 kamers wat elkeen u...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Broadway, Durban Noord

Cornerway is 'n stylvolle, bekoorlike gastehuis in 'n weelderige woonbuurt in Durban-Noord. Elke kamer is smaakvol versier en bied maklike toegang tot 'n pragtige, tropiese tuin met 'n swembad en 'n stoep. Elke k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za