Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Athlone

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Athlone van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Athlone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Athlone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Athlone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Athlone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Athlone Akkommodasie - Durban North

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Athlone

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Park Hill, Greenwood Park

Lakibba is in Park Hill, Durban Noord, sowat 6 km van Moses Mabhida Stadion, Durban se buiteklub en sy strande af geleë. Dit verblyf in 4 slaapkamers, elkeen met 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaak...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R665
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Braemar Guest House is tussen Durban en Umhlanga, naby veilige swemstrande, gholfbane en hoofweë. Akkommodasie word in 8 en suite-gastekamers gebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang wat toegang tot sy eie tuin...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Broadway Bay Accommodation is aan die hange van Durban-noord in KwaZulu-Natal geleë halfpad tussen Durban se middestad en Umhlanga Rocks, met toegang tot strande, winkelsentrums en die Durban ICC. Dié woonstel bi...

Vanaf
R795
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durban, Avoca

The Anchorage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige, privaat kothuis met 'n privaat ingang en onderdakparkeerplek. Dis apart van die hoofhuis en in Durban-Noord met toegang tot gewilde restaurante, winkels e...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Broadway

'n Hartlike en vriendelike verwelkoming wag op jou by ons gastehuis waar Annelie verheug sal wees om jou te groet. 'n Rustige nagrus en 'n heerlike ontbyt sal 'n goeie begin vir die dag wees. The Grange Guest House ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Die Studio op Balmoral is 'n selfsorgwoonstel in Durban-Noord. Die eiendom is naby 'n verskeidenheid luukse restaurante, supermarkte en wegneem-eetplekke in die omgewing. Dié ateljee is volledig gemeubileer en het...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Riverside

Buckleigh Guest House is in die weelderige woonbuurt Durban-Noord geleë. Dit is net 'n klein entjie se ry van Durban se sakesentra en die vernaamste besienswaardighede af. Die ligging stel jou in staat om die skoon...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

52 On Chelsea is 'n gastekamer in die eienaar se huis in Durban-Noord. Dié kamer het 'n aparte sitarea en is op die eerste verdieping in die dubbelverdiepinghuis. Die kamer het lugversorging, 'n dubbelbed, lessen...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Avoca

Ibis lodge is in Durban-Noord en bied gerieflike selfsorg- en B&B-verblyf met Duitse gasvryheid. Dié gastehuis is net 10 minute se ry vanaf Moses Mabhida-stadion, Kingspark-stadion en Durban se kus. Daar is 8 gast...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Park Hill, Durban

Mary's Place Apartment bied gerieflike verblyf in 'n privaat woonstel en dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié gemeubileerde en geteëlde woonstel met 3 kamers is op die onderste verdieping van 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za