Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Athlone

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Athlone van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Athlone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Athlone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Athlone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Athlone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Athlone Akkommodasie - Durban North

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Athlone

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Beachwood

45 Broadway Lodge is ideaal geleë tussen Sentraal-Durban en Umhlanga Rocks. Ons bied akkommodasie vir sakelui en vakansiegangers wat KwaZulu-Natal se Noordkus besoek. Al die eenhede het pragtige, ruim slaapkamers...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Durban, Riverside

Riverside de Charmoy Guest House is in Umgeni Heights in Durban-Noord geleë. Verblyf word gebied in B&B- of selfsorgeenhede. Dit is perfek vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf word gebied in 'n Dubbelkame...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Berkeley House bied gerieflike B&B-verblyf in Durban-noord, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in 8 individueel versierde gastekamers met 'n Franse-platteland atmosfeer. Elke ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

By Cozynest Guesthouse en Spa, net 30 minute se ry vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe, wag 'n toevlugsoord van ontspanning en egte gasvryheid op jou. By ons sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Ons bie...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 125
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Park Hill, Durban Noord

Amble Over House is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel in Durban-Noord, 'n stil woonbuurt. Daar is parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Morningside, Berea

Soul House bied selfsorgverblyf in Morningside in Durban. Die instansie is lekker naby 'n rits geriewe en besienswaardighede en ideaal vir oornagverblyf. Verblyf by Soul House word in 2 selfsorg-eenhede aangebied m...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Beachway Villa is 'n sonnige en lugtige woonstel op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Dis gerieflik en het al die geriewe wat gaste nodig het, soos WiFi, DStv, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster....

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Durban North Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige huis in die luukse buurt van Durban-Noord, 2,7 km van die strand af. Gaste het toegang tot die hele onderste verdieping van die huis, dit beski...

Vanaf
R1 776
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Fairway Guest House is 'n ruim gastehuis met 'n uitsig oor Beachwood Gholfbaan in Durban-Noord. Dié lieflike gastehuis is puik geleë en bied pragtige see-uitsigte en maklike toegang tot die omliggende besienswaard...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Almost Home is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2-4 gaste in Durban-Noord. Die woonstel het 'n privaat ingang in die binnehof en het 'n sitarea waar gaste kan ontspan. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za