Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Lodges (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Atlantic Beach Golf Estate

4.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Atlantic Beach Golf Estate van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Atlantic Beach Golf Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Atlantic Beach Golf Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Atlantic Beach Golf Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Atlantic Beach Golf Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Atlantic Beach Golf Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Atlantic Beach Golf Estate

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Die kleinskaalse Atlantic Beach Hotel is in die rustige dorpie, Melkbosstrand geleë - die poort tot die Weskus. Dit is 300 m vanaf 'n ongerepte strand van 7 km en bied 'n ongeëwenaarde uitsig op die ikoniese Tafel...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbosstrand Bed and Breakfast is op die Atlantiese Kus, 35 km noord van Kaapstad, geleë. Die kamers is modern versier en het elkeen 'n TV, lugversorging, 'n yskas, en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Seagulls Lapa is in die bekoorlike kusdorpie Melkbosstrand, net 35 km van Kaapstad af geleë. Dié dorp is na die Euphorbiaceae-bosspesie vernoem wat op duine in Melkbosstrand groei. Ons het slaapplek vir 6 gaste e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbos Moments is 50 m vanaf die gewilde Blouvlagstrand in Melkbosstrand en bied gehalte-vakansieverblyf aan paartjies of enkelreisigers. Daar is 2 selfsorg-eenhede en elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Melk...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Gerieflik geleë in die hartjie van hierdie kusdorpie, slegs 100m van die strand, bied Eden Africa Guest Lodge 'n toevlugsoor van die daaglikse druk en stres van die lewe. Op die boonste vlak, is die sitkamer toege...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melkbosstrand, Wes-Kaap

@Hello Apartment is in die kusdorp Melkbosstrand. Dié gastekamer het 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektriese kombers, waaier en WiFi. Daar is 'n dubbelbed en ka...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

1 on Rio is in die kusdorpie Melkbosstrand. Dit is net 'n klein entjie se stap van die strand af waar gaste 'n hele rits restaurante en geriewe sal aantref. Dis 'n fantastiese opsie vir diegene wat hierdie mooi deel...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbos 16th Avenue is 'n selfsorg-vakansiehuis in Melkbosstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en weg van die gedruis van die stad. Die huis beskik oor 4 slaapkame...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

75 op Bato Weg is in 'n woongebied in die kusdorpie Melkbosstrand, 35 km noord vanaf Kaapstad en bekend vir lang, wit strande, seekosrestaurante, voetslaan in die natuur, golwende duine en uitstekende berg-uitsigte....

Vanaf
R931
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Oos-Kaap

Melkbos Village Condo is 'n selfsorgwoonstel in Melkbosstrand - 'n kusdorpie sonder pretensies 35 km noord van Kaapstad en bekend vir sy lang, wit sandstrand, seekos-restaurante, voetslaanroetes in die natuur, golwe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]