Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Atlantic Beach Golf Estate

4.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Atlantic Beach Golf Estate van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Atlantic Beach Golf Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Atlantic Beach Golf Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Atlantic Beach Golf Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Atlantic Beach Golf Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Atlantic Beach Golf Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Atlantic Beach Golf Estate

33% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Sandcastle B&B is in Melkbosstrand, 'n kusdorp 30 km noord vanaf Kaapstad. Dit is die poort na die beroemde Weskus. Ons is baie naby die strand geleë en vanaf ons balkonne en sondek is daar asemrowende uitsigte o...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Diomede Close Family Home is in Melkbosstrand net 200 m vanaf die skoon, veilige swemstrand met lewensredders. Dit is ook naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede wat dit die ideale plek m...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

7 On Bato is in Melkbosstrand geleë, 30 km vanaf Kaapstad en dis die poort tot die Weskus. Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 en bied 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, en suite-badkamer, kombuisie en sita...

Vanaf
R685
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melk’Bos Inn is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Melkbosstrand en sowat 120 m vanaf die seefront. Melkbosstrand is 'n lieflike dorpie by die see en is 10 km noord van Bloubergstrand en 30 km van Kaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R685
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Harold Inn bied gehalteverblyf in Melkbosstrand aan 'n gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n residensiële perseel en beskik oor 1 slaa...

10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 2)
B&B in Melkbosstrand, Wes-Kaap

The Beach Villa is in Melkbosstrand en is op die strand met asemrowende uitsigte oor die oseaan, Tafelberg en Robbeneiland geleë. Die strandvilla bied die oordeelkundige reisiger al die luukshede, warm gasvryheid e...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

35 Island View bied luukse verblyf in Big Bay in Bloubergstrand. Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer he...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

C' la Vie is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis in die kusdorp Melkbosstrand. Die huis is net 100 m van die Blouvlagstrand af. Verblyf word in 6 unieke kamers gebied. Die kamers het elkeen WiFi, 'n TV met sekere DSt...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Island View A10 is smaakvolle woonstel in 'n veilige kompleks in Melkbosstrand. Dié kusdorpie is bekend vir sy witsandstrande, seekos-restaurante, voetslaanroetes, golwende duine en asemrowende berguitsigte. Die w...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Island View F2 is in die kusdorpie, Melkbosstrand, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel, slegs 150 m van die strand af. Rook is verbode in die eenheid. Die woonstel is op die eerst...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 6 - Wys 51 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za