Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (588)
B&Bs (15)
Wildsplase (5)
Hotelle (27)
Gastehuise (50)
Selfsorg-eenhede (491)

Resensies van Atlantiese Seekus

4.7 / 5  
volgens 283 resensies
Lees regte resensies van Atlantiese Seekus van 283 geverifieerde gaste.
Indien jy Atlantiese Seekus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Atlantiese Seekus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Atlantiese Seekus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Atlantic Seaboard Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Atlantiese Seekus Akkommodasie

469 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR2 540
R1 778
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Atlantiese Seekus

Lisdale by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Seepunt, Kaapstad. Die gebou is ideaal geleë oorkant die Seepunt Promenade en die swembad, en is lekker naby 'n rits restaurante, kroeë en winkels i...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hout Bay, Atlantiese Seekus

House Cherry is op 'n unieke plek geleë in Houtbaai bokant die wêreldberoemde Chapman’s Peak. Dit is knus weggesteek in die berge met 'n uitsig oor die baai. House Cherry is 'n puik vakansiebestemming vir paartj...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point, Atlantiese Seekus

502 Westridge is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Westridge-kompleks in Mouille Point. Die woonstel het 'n ononderbroke uitsig oor die see en Robbeneiland. Die gebou se vooraansig het 'n uitsig oor die se...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hout Bay, Atlantiese Seekus

Cap Serein Guest House is hoog teen Houtbaai se berghange bo die vissershawe. Die enigste geluide wat jy sal hoor die gekwetter van voëls en, per geleentheid, plonsgeluide in die koidamme. Cap Serein is onlangs in ...

Spesiale Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hout Bay, Atlantiese Seekus

Hout Bay Gem is 'n selfsorgwoonstel in die Summerville-kompleks in Houtbaai en is net 20 km van Kaapstad af. Gaste het toegang tot die hele 80 m² eenheid op die boonste verdieping. Die woonstel het slaapplek vir 2...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hout Bay, Atlantiese Seekus

Welkom by Chateau Neuf du Cap, 'n klassieke Franse huis teen die hange van die pragtige Houtbaai-vallei agter Tafelberg. Ons ligging is die ideale basis vanwaar Kaapstad se besienswaardighede en die Skiereiland verk...

Vanaf
R1 835
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Atlantiese Seekus

Ocean View House is 'n luukse gastehuis in Bakoven, 1,3 km vanaf die gewilde Kampsbaaistrand, promenade en 'n verskeidenheid restaurante en kroeë. Die gastehuis bied 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Mouille Point, Atlantiese Seekus

O'Two Hotel is 'n stylvolle hotel wat luukse, elegante verblyf op Mouille Point se gewilde Platinum-myl in Kaapstad bied. O'Two Hotel bied 6 kamersoorte wat wissel van gesinskamers tot dakwoonstel-suites. Elke kam...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Atlantiese Seekus

Villa Marina Guest House word deur 'n gesin bestuur en is teen die skuinste van Seinheuwel in Groenpunt geleë met lieflike uitsigte. Daar is 3 kamers wat almal 2 enkelbeddens en privaat badkamers het. Elke kamer b...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 139
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Atlantiese Seekus

Hillside Heights 503 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die kosmopolitiese Groenpunt. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die aksie. Die woonstel is op die vyfde...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Atlantiese Seekus akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za