Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Aurora

4.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Aurora van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Aurora besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Aurora.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aurora akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aurora Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Aurora Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Aurora

The Retreat is in Aurora, 'n stil dorpie aan die Weskus, sowat 35 km na die binneland se kant toe in die skadu van die Piketberge. The Retreat is een van Aurora se oudste plaasopstalle en is in 1928 gebou. Dit het d...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Aurora

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

DanielsHoogte bied selfsorg-chalets op 'n plaas met fynbos bo-op 'n berg, sowat 10 km van Aurora af. 'n Rustige atmosfeer heers op dié prentjiemooi eiendom. Verblyf word aangebied in 3 chalets en 1 grot-kampeerple...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Aurora

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Kapteinskloof Guest Cottage is op 'n kleinhoewe in die Weskus-omgewing tussen Piketberg en Velddrif, sowat 180 km noord van Kaapstad. Die kothuis skuil in die pragtige Kapteinskloof en is een van die oudste oorspron...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Die Oryx Cottage is op 'n Royal Oryx-plaas net 31 km buite Piketberg geleë en bied gerieflike selfsorg-verblyf aan 2 gaste. Met 'n uitsig oor die Aurora, Piketberg-bergreeks en fynbos, beskik hierdie kothuis oor 1...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Kaap

Retreat Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n gasteplaas in Piket-Bo-Berg, sowat 150 km buite Kaapstad. Verblyf is beskikbaar in 3 losstaande eenhede, naamlik Main House, Somerlus Cottage en Langberg Co...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Wes-Kaap

Quince Cottage is 'n knus kliphuis op 'n blom- en amandelplaas wat volledig toegerus is vir 'n gesin van 3. Dié kothuis het trappe wat toegang tot die solderkamer bied en daar is ook 'n dam op die perseel wat Quinc...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Volstruisvlei Bush Lapa West Coast is op 'n privaat plaas aan die Weskus geleë, net 15 km buite Velddrif. Die lapa is 3,5 km vanaf die hoofplaashuis in die bosveld in en gaste sal met aankoms na die lapa vergesel w...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Wes-Kaap

The House in Lalaland is 'n selfsorghuis op 'n plaas op die berg in Piket-Bo-berg. Hierdie berg is bekend vir sy blom- en sitrusplase. Dié skoon en ruim vierslaapkamerhuis is langs die eienaars se huis op die pers...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Jantjieskraal Cottage is op 'n werkende plaas geleë, net 38 km vanaf Velddrif. Dit bied ontspannende verblyf aan gaste, weg vanaf die stad se gewoel. Die verblyf is geskik vir 'n klein gesin of 'n paartjie. Die ko...

Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Chill Inn is 'n selfsorghuis in die rustige kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en is stapafstand van die strand af. Die gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers e...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Rusplekkie is in Dwarskersbos en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby die dorp met winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en b...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Jubel n Juig Self-Catering bied puik verblyf vir jou volgende strandvakansie aan die Weskus en dit is net 200 meter van Dwarskersbos se strand af. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Tumble-in is 'n lieflike selfsorgkothuis met 2 slaapkamers 150 km noord van Kaapstad langs die Weskus in Kersbosstrand, Dwarskersbos. Die stoep en sitkamer bied 'n pragtige see-uitsig. Dis 75 m van die ongerepte str...

Vanaf
R1 860
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

La Belle Vie beteken die pragtige lewe en dit is presies wat gaste by hierdie huisie in Dwarskersbos op die Weskus gaan ervaar. Dit is net 90 minute se ry van Kaapstad af. La Belle Vie is 'n vakansiehuis met 3 slaa...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

12 Kersbospark is 'n knus selfsorgkothuis met 'n grasdak in Kersbosstrand aan die rand van Dwarskersbos 90 minute vanaf Kaapstad. Kersbospark is 'n klein, veilige en ommuurde landgoed wat net vir inwoners toeganklik...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za