Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Aus

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Aus van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Aus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Aus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Aus Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aus

Aloe Rock Self-catering beskik oor 2 selfsorg-eenhede in Aus in Namibië se Karas-streek. Aloe Rock-huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan...

Vanaf
R1 720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Aus

Orange House is 'n selfsorghuis in die dorpie Aus in Namibië. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 gaste en is naby die dorp se geriewe. Die gemeubileerde huis het 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. E...

30% af Aanbod!
VanafR1 834
R1 284
per nag, vir 2 mense
B&B in Aus

Bahnhof Hotel Aus bied B&B-verblyf en dit is in Aus, Namibië, geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike plek om te stop vir vakansie of 'n sakereis. Akkommodasie by Bahnhof Hotel Aus b...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Aus

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karas, Namibië

Bethanie Hotel & Guesthouse is in die hartjie van Suid-Namibië in die dorpie, Bethanie geleë. Dié hotel lê langs die oudste woestyn in die wêreld tussen pragtige berge. Daar is verblyfopsies te kies en te keur...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 4

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za